• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2006 BMW F650GS te koop ***** VERKOOP*****

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Skopfietsie

Puppy
Joined
Nov 11, 2010
Messages
30
Reaction score
0
Location
Sasolburg
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek wil graag opgradeer na 'n F800GS so wil my fiets laat gaan

Die fiets is in 'n baie goeie toestand, ek het nog nooit enige probleme
gehad nie - die fiets was Nov '10 by Bmw Zambesi vir sy 10 000km diens
Baie lig op brandstof - het die airfilter gemodify & ook
die baffel uitgehaal - die fiets trek baie beter & ek kry 26km/l +

- Die fiets het slegs 14 000km op – 90% teerpad
- Die fiets het  Abs & heated grips
- Ek het 'n touring screen opgesit wat baie help (50cm) het nog die oorspronklike
- Ek het ook 'n HID Xenon lig laat insit - 35w 6000K - BAIE helder
- Dit het 'n 40L Givi topbox met self gemaakte bracket sodat jy
 nogsteeds die sitplek kan afhaal sonder om elke keer die bracket los te maak
- Ek het "Dakar" panele bestel - die wit/blou kleure so daar is dan 2 stelle fairing
- Die tyres is nog in 'n baie goeie toestand
 Agter - Metzeler Tourance
 Voor – Bridgestone trailwing
- Ketting & Sprockets nog in baie goeie toestand

- Die Spotlights word net nie verkoop nie - dis LED ligte wat ek self opgebou het
& weer op my volgende fiets gaan gebruik

Ek soek R55 000 of naaste aanbod daaraan

Jeandre
072 438 7195
[email protected]


DSCN2748.jpg


DSCN2747.jpg


DSCN2746.jpg


DSCN2745.jpg


DSCN2744.jpg


DSCN2749.jpg


DSCN2751.jpg
 
Top