• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2007 Suzuki DL 650 - wat is hy werd

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

grim101

Race Dog
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,514
Reaction score
750
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Ek DINK daaraan om te verkoop. Het hom al 7 jaar in my besit. So 60000km op. Ry so min ek weet nie presies hoeveel nie, so min dat ek hom op charge moet hou, anders start hy nie.

In die 7 jaar (20000km) het hy my al 3 keer deur Baviaans gevat, Weskus, Tankwa. Te veel om op te noem. In daai tyd is al wat ek ooit spandeer het, steering head bearings, sprockets, ketting en olie service.

Baie krappies op die tenk van tankbag.

Engine guard,
Hand guards,
topbox soos op foto
oxford tankbag

Soos ek se, ek dink daaroor en dis 'n snaakse gevoel. :-\

 

Attachments

  • 10305042_10205092774812903_2443624347253559287_n.jpg
    10305042_10205092774812903_2443624347253559287_n.jpg
    157.7 KB · Views: 334
  • 21740857_10213121826734183_1389029453746804533_o.jpg
    21740857_10213121826734183_1389029453746804533_o.jpg
    555.3 KB · Views: 342
Top