More,
Aansluiting na N1, rigting Paarl soos jy van Klapmuts inkom.
Pad heeltemal vol diesel.
Biker het nou net daar geval. Pad oppervlak so glad dat ons gesukkel het net om hom weer op voete te kry!!
Snotglad..
Bike was 'n Honda 700...ek dink