Meerkat
Race Dog
Ek sit met ‘n swaar hart die fiets in die mark. Met die stygende kostes, dalende wol- en vleis-pryse en die bek-en-klou wat ons wol uitvoere na China in die wiele ry moet ek ongelukkig die fiets verkoop om diesel vir die plaas aan te koop.
Die fiets is werklik in ‘n uitstekende kondisie ten spyte van die 65 500km op die klok. Olie is gereeld getap en vervang, en die vorige eienaar het die fiets laat hydrodip. Nuwe Michelin agterband, minder as 1000km op. Lisensie is op datum en verval einde Augustus 2022.
Deesdae word die suksesvole aankoop van ‘n voertuig op drie aspekte gemeet (volgens my): bekostigbaarheid (aankoop & onderhoud), betroubaarheid en brandstof verbruik. Die KLR slaan ‘n uitklophou op al hierdie aspekte.
Ekstras:
R42 500
Dirk van Heerden (Bethulie – Gariepdam distrik)
081 533 4708

- DNA lugfilter
- Cowley uitlaatpyp
- WarEagle windskerm
- Givi TopBox
- Givi crashbars
- Eagle Doohicky deur DrKLR
- 12v Charging socket

Last edited: