• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2014 Suzuki Dr 200 te koop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Zee-Bud

Pack Dog
Joined
Nov 23, 2015
Messages
119
Reaction score
5
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Elke keer as ek 'n fiets koop dink ek dat ek hom vir altyd gaan hou maar helaas
het ek my eie teorie weer gefnuik.  My vrou se "2 jaar turn-around" so hierdie fiets
het dus langer as gewoonlik gehou. ::)

Hoewel ek dink dat die Dr200 die perfekte plaasfiets is het iets anders oor my pad gekom
en het ek besluit om hom in die mark te sit.

Gekoop Aug 2014 by Bike choice Worcester.  Eerste en enigste bestuurder. Amper 7000km
gedoen.

Meganies 100%
Looks 90%
Boekie, spaarsleutels en toolkit ingesluit

Die fiets is nooit registreer nie maar ek dink dit sal nog op die pad kan kom omdat dit nog so
jonk is.

Hierdie is die laastes van die DR 200 wat ingevoer is.  Om een of ander rede is hierdie fietse nie
omgewingsvriendelik nie en is vervang met two-stroke fiets nl die van-van en 'n 125 cc.
Hoe omgewingsvriendelik two-stroke is weet ek nie.


Laat weet gerus as iemand belang stel.

 

Attachments

  • IMG_20170206_184402.jpg
    IMG_20170206_184402.jpg
    33.4 KB · Views: 245
  • IMG_20170206_184250.jpg
    IMG_20170206_184250.jpg
    21.9 KB · Views: 237
  • IMG_20170206_184348.jpg
    IMG_20170206_184348.jpg
    34.5 KB · Views: 238
  • IMG_20170206_184431.jpg
    IMG_20170206_184431.jpg
    32.8 KB · Views: 236
Top