2020 Honda Quest

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Fenderbender said:
Ok , wat gebeur in so geval van Jason s'n . Lyk my nie of hy verder sal kan deelneem . Wat word nou van sy spanmaat Leon ?
Hi Fender, ja ongelukkig vir sy spanmaat sal hy nie die bike wen nie, hierdie is 'n team "effort".
"Having said that", die Specialised Adventures team is baie dinamies in Quest en mens weet nooit, hulle mag dalk met 'n verrassing vorendag kom.
Maar as 'n mens vir 'n oomblik vergeet van die 2 x Honda's wat gewen gaan word dan sien ons dat al 14 van die deelnemers reeds "wenners" is. Dit is moeilik om te verduidelik maar die Quest ervaring is baie omvangryk en verrykkend en mens stap 'n ander mens daar uit. 
 

Attachments

  • The Quest is an adventure bike trip in search of a winner but finding no loser-page1.jpg
    The Quest is an adventure bike trip in search of a winner but finding no loser-page1.jpg
    183.6 KB
A few pics from Kamanya and Riaan Fourie.
The group is currently in the Helskloof nature reserve just west of Vioolsdrif on there way south to Steinkopf and Springbok.
 
 

Attachments

  • 7.jpg
    7.jpg
    104.7 KB
  • unnamed (1).jpg
    unnamed (1).jpg
    232.2 KB
  • unnamed (2).jpg
    unnamed (2).jpg
    235.5 KB
  • unnamed (4).jpg
    unnamed (4).jpg
    184.2 KB
  • unnamed.jpg
    unnamed.jpg
    172.1 KB
  • 123787476_1719814688176036_1602070138991580773_n.jpg
    123787476_1719814688176036_1602070138991580773_n.jpg
    67.1 KB
  • 123787478_1719814618176043_2748280224664565081_n.jpg
    123787478_1719814618176043_2748280224664565081_n.jpg
    83.4 KB
  • 124018460_1719814598176045_3415050194832882946_n.jpg
    124018460_1719814598176045_3415050194832882946_n.jpg
    109.9 KB
  • 124030779_1719814614842710_8788058369622553168_n.jpg
    124030779_1719814614842710_8788058369622553168_n.jpg
    81.7 KB
  • 124259681_1719814721509366_4911141917762533425_n.jpg
    124259681_1719814721509366_4911141917762533425_n.jpg
    130.8 KB
"Hi Fender, ja ongelukkig vir vir sy spanmaat sal hy nie die bike wen nie, hierdie is 'n team "effort".
"Having said that", die Specialised Adventures team is baie dinamies in Quest en mens weet nooit, hulle mag dalk met 'n verrassing vorendag kom.
Maar as 'n mens vir 'n oomblik vergeet van die 2 x Honda's wat gewen gaan word dan sien ons dat al 14 van die deelnemers reeds "wenners" is. Dit is moeilik om te verduidelik maar die Quest ervaring is baie omvangryk en verrykkend en mens...."


Ek neem aan dat wat jy se is dat dit eintlik niks te doen het met hoe goed jy n DS fiets kan hanteer . So dis meer van n kopkursus wat jy moet doen saam met iemand wat jy nie eers ken vir n spanmaat .
Snaakse besigheid , wat is die doel dan ??? Seker om spangees te bou en behoede jou as jou spanmaat val , dan is jy ook sommer uit .

Neewat ek dink die Quest kan bietjie raad gaan vra by Jan Staal . Hy kan sekerlik vir Honda ook iets bymekaarsit soos wat hy met BMW ryers gedoen het . Hel , ons het daai GS Challenges geniet .
 
Fenderbender said:
Hi Fender, ja ongelukkig vir vir sy spanmaat sal hy nie die bike wen nie, hierdie is 'n team "effort".
"Having said that", die Specialised Adventures team is baie dinamies in Quest en mens weet nooit, hulle mag dalk met 'n verrassing vorendag kom.
Maar as 'n mens vir 'n oomblik vergeet van die 2 x Honda's wat gewen gaan word dan sien ons dat al 14 van die deelnemers reeds "wenners" is. Dit is moeilik om te verduidelik maar die Quest ervaring is baie omvangryk en verrykkend en mens


Ek neem aan dat wat jy se is dat dit eintlik niks te doen het met hoe goed jy n DS fiets kan hanteer . So dis meer van n kopkursus wat jy moet doen saam met iemand wat jy nie eers ken vir n spanmaat .
Snaakse besigheid , wat is die doel dan ??? Seker om spangees te bou en behoede jou as jou spanmaat val , dan is jy ook sommer uit .

Neewat ek dink die Quest kan bietjie raad gaan vra by Jan Staal . Hy kan sekerlik vir Honda ook iets bymekaarsit soos wat hy met BMW ryers gedoen het . Hel , ons het daai GS Challenges geniet .

Nee jy mis die punt [member=542]Fenderbender[/member] . Al gaan dit oor baie meer as bike ry, bly bike ry die middelpunt van die Quest. As dit gegaan het om te kyk wie die beste kan bike ry, sou die gewone ou soos ek en baie ander nooit kon deel wees nie. Daar is Dakar, Amageza en die forum om te ry/kyk wie is die beste.

Die Quest gaan daaroor om te beleef wat mens als met n bike kan regkry, ingesluit bike ry.

Jy kry n spanmaat, baie goed gepas deur ouens soos [member=19649]Hardy de Kock[/member], [member=61]Kamanya[/member] en [member=16826]Kobus Myburgh[/member] . Soos in die lewe waar dinge soms gebeur waaroor jy geen beheer het nie, kan dit in Quest gebeur dat jou spanmaat homself uit die kompetisie val. Die kern en mooi van die Quest is juis dat in so geval dit vir almal net so groot verlies is as vir die spanmaat.

Die Quest is baie soos bike ry - as iemand jou moet verduidelik gaan jy inelkgeval nie verstaan nie  :biggrin:

Die GS Challenge is n challenge, soos die naam sê. Die Quest is n quest, soos die naam sê  ;)
 
Fenderbender said:
Ek neem aan dat wat jy se is dat dit eintlik niks te doen het met hoe goed jy n DS fiets kan hanteer . So dis meer van n kopkursus wat jy moet doen saam met iemand wat jy nie eers ken vir n spanmaat .
Snaakse besigheid , wat is die doel dan ??? Seker om spangees te bou en behoede jou as jou spanmaat val , dan is jy ook sommer uit .

Neewat ek dink die Quest kan bietjie raad gaan vra by Jan Staal . Hy kan sekerlik vir Honda ook iets bymekaarsit soos wat hy met BMW ryers gedoen het . Hel , ons het daai GS Challenges geniet .
Fender, Specialised Adventures wou die Quest unuuk maak en hulle het 100% daarin geslaag. Hulle wou juis nie die konsep dieselfde as die GS Challenge doen nie. Die GS Challenge is 'n "great" gebeurtenis netso die Quest. Die konsep verskil egter baie van mekaar.
Kyk gerus die video en luister na wat die deelnemers sê:
[youtube] https://youtu.be/Oevu3J-fWxI  [/youtube]
 
Die Quest is baie soos bike ry - as iemand jou moet verduidelik gaan jy inelkgeval nie verstaan nie 


Begin asb.  , ek sal hard probeer om dit te  verstaan .........
 
From Specialised Adventures:

Day 1 highlights

The previous evening had served up much food for thought; The competitors now knew who their team mate was, for better or for worse. Then to add to the tension, the evening was unseasonably cold for camping out under the stars. Not many could boast a fitful night’s sleep.
The morning broke overcast and cool, but not at all unwelcome for desert travel. We made way to the notorious Namaqwa Eco trail that runs besides the Great Orange River, fabled for its stark mountainous beauty, remote tracks and tough sand. Though only traveling to the great Melkboom landmark, which is not far into the trail, it was enough of a day for many in their first introduction to serious desert sand riding. A number of riders took innocent tumbles whilst trying to make friends with the “sand monsters” that lurk in the deeper sand sections.
Honda Quest is designed to start easy and build up competitor’s skills and confidence to tackle the more serious sections that are to be found in the later days. To this end, we made camp early to take advantage of the natural massive stony sand plateaus that lie behind the evening’s camp for those that wanted to top up on their deep sand skill sets. It was great to see those who had been finding the going tough earlier, coming back to camp with a bit of bravado and a smile. There were some tough lessons dealt out; Jason Bryden, who ironically is a reasonably skilled rider, took a heavy fall and is being assessed at the moment.
What can’t be denied is the utter beauty of our world made all the cleaner by not being able to have any contact with the outside world. This wonderful space is utterly devoid of any connectivity and we will only be able to connect with the outside world later on Day 2.
When each contestant had first been told of their making the final 14, they’d also been given a topic on Africa to present. This evening we were enriched on the Noble ancient Himba Tribe and the Wildebeest Migration through Kenya and Tanzania.
Tomorrow though, it gets measurably harder as we take on, amongst others, the seriously tough “Hells canyon”, a punishingly deep section of sand surrounded by steep sided canyons that seems to beat the heat into anything and everyone who dares through it.
I can’t wait.
Video by Kalon films:

[youtube]  https://youtu.be/iLg9vyb0vjQ  [/youtube]
 
Fenderbender said:
Die Quest is baie soos bike ry - as iemand jou moet verduidelik gaan jy inelkgeval nie verstaan nie 


Begin asb.  , ek sal hard probeer om dit te  verstaan .........

Die kompetisie agter die Quest gaan nie oor die ou wat die beste kan bike ry nie. Dit gaan oor wie die beste kan aanpas in moeilike tye, moeilike omstandighede, en ten spyte van die kompeitisie deel, steeds glimlag en iemand van n ander span ophelp, uithelp of reghelp.

Aan die einde van n GS challenge het jy n wenner en klomp verloorders. Aan die einde van Quest is daar 14 wenners. En twee van hulle kry nog n bike ook. Die wen sluit is, maar is nie beperk tot: (inelkgeval vir my)

Die beste vakansie wat ek nog ooit op was
Die beste bike trip waarop ek nog sal wees
13 nuwe vriende, saam met wie ek oorlog toe sal gaan (of was ons al da?)
Ervarings, herinneringe en ondervinding waaroor ons nog vir jare sal gesels. As jy GS Challenge wen is dit nice, maar gaan jy nie meer stories hê om te vertel as jy op Quest was, of iets soos die GS Trophy nie?
Meer as alles het ek op Quest hoop gekry vir die mensdom, ek kon sien hoe mense onder die grootste druk kon uitstyg, opstaan en ook n hand uitsteek om n vriend te help.
Ek het myself leer ken op die trip. Gesien dat ek nog nooit my potensiaal kon bereik nie, aangesien n ou te maklik die status quo aanvaar, te gemaklik is in jou comfort zone, en leer waartoe is mens in staat as jy jou druk. Geleer dat daar wel mense daarbuite is wat jou kn help om bo uit te kom, en dat dit niks van jou vat om dieselfde vir ander te doen en gun nie.

Wat die bikery aanbetref was dit seker die mees uitdagende toestande vir meeste van ons. Ons het geleer dat bike ry nie oor die bike gaan nie, maar dat die regte bike wel dinge baie beter kan maak.

Hoop jy verstaan nou beter? Anders reël ek vir jou inskryfvorm vir die volgende een...
 
https://youtu.be/iLg9vyb0vjQ


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Fenderbender said:
"Hi Fender, ja ongelukkig vir vir sy spanmaat sal hy nie die bike wen nie, hierdie is 'n team "effort".
"Having said that", die Specialised Adventures team is baie dinamies in Quest en mens weet nooit, hulle mag dalk met 'n verrassing vorendag kom.
Maar as 'n mens vir 'n oomblik vergeet van die 2 x Honda's wat gewen gaan word dan sien ons dat al 14 van die deelnemers reeds "wenners" is. Dit is moeilik om te verduidelik maar die Quest ervaring is baie omvangryk en verrykkend en mens...."


Ek neem aan dat wat jy se is dat dit eintlik niks te doen het met hoe goed jy n DS fiets kan hanteer . So dis meer van n kopkursus wat jy moet doen saam met iemand wat jy nie eers ken vir n spanmaat .
Snaakse besigheid , wat is die doel dan ??? Seker om spangees te bou en behoede jou as jou spanmaat val , dan is jy ook sommer uit .

Neewat ek dink die Quest kan bietjie raad gaan vra by Jan Staal . Hy kan sekerlik vir Honda ook iets bymekaarsit soos wat hy met BMW ryers gedoen het . Hel , ons het daai GS Challenges geniet .

Sonder om namens Hardy en die Specialised Adventures span te praat, gaan ek probeer verduidelik:

Daar is geen geskrewe reël dat wanneer een lid van die span hom of haarself uit die kompetisie val dat die ander span lid outomaties uit die kompetisie is nie, veral gegewe dat dit basies op dag 1 gebeur het.  Daar sal teen die tyd al duidelikheid onder die groep wees hoe dit vorentoe sal werk met ‘n 1 span lid. 

Dit gaan verseker oor bike ry.  Dit gaan egter ook oor soveel meer as net bike ry. Wat dit nie is nie, is ‘n kopkursus soos jy daarna verwys.  Die ervaring lê in die volle naam:  QUEST - True Adventure.  Dit is dus ‘n avontuur waar die mees afgeronde avonturier, gemeet aan ‘n wye spektrum van uitdagings, beloon word met ‘n unieke ervaring en ‘n Africa Twin vir die beskore  wenner/s.

Die Quest is beslis nie ‘n GS Trophy tipe event nie, net soos die GS Trophy nie ‘n Quest event is nie.  Jan Staal en Hardy het wedersydse respek vir mekaar en dit is naïef om te sê dat die een by die ander moet gaan raad vra of gee vir twee totaal verskillende events.
 
teebag said:
https://youtu.be/iLg9vyb0vjQ


Sent from my iPhone using Tapatalk

Lekker thanks  :thumleft:
 
Fenderbender said:
"Hi Fender, ja ongelukkig vir vir sy spanmaat sal hy nie die bike wen nie, hierdie is 'n team "effort".
"Having said that", die Specialised Adventures team is baie dinamies in Quest en mens weet nooit, hulle mag dalk met 'n verrassing vorendag kom.
Maar as 'n mens vir 'n oomblik vergeet van die 2 x Honda's wat gewen gaan word dan sien ons dat al 14 van die deelnemers reeds "wenners" is. Dit is moeilik om te verduidelik maar die Quest ervaring is baie omvangryk en verrykkend en mens...."


Ek neem aan dat wat jy se is dat dit eintlik niks te doen het met hoe goed jy n DS fiets kan hanteer . So dis meer van n kopkursus wat jy moet doen saam met iemand wat jy nie eers ken vir n spanmaat .
Snaakse besigheid , wat is die doel dan ??? Seker om spangees te bou en behoede jou as jou spanmaat val , dan is jy ook sommer uit .

Neewat ek dink die Quest kan bietjie raad gaan vra by Jan Staal . Hy kan sekerlik vir Honda ook iets bymekaarsit soos wat hy met BMW ryers gedoen het . Hel , ons het daai GS Challenges geniet .
@FenderBender, ek sal voorstel dat jy die Honda Quest 2020 event volg, dit gaan jou perspektief kan gee oor wat Quest is.

Quest en die GS Challenge is altwee events wat op motorfietse is, jy kan die twee nie met mekaar vergelyk nie.

Jou post skep die indruk dat jy geen idee het waaroor dit gaan nie, die event is raw, real en unedited.

Volg die videos. Dalk is dit iets wat jy sal geniet.


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Kobus Myburgh said:
teebag said:
https://youtu.be/iLg9vyb0vjQ


Sent from my iPhone using Tapatalk

Andrew’s voice finally broke.  :lol8:
[emoji1787]


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Wys bietjie die afkak,mense wil die kamaraderie in aksie sien  ;) :thumleft:

Mooi wereld, gaan hom eersdaags met die 500's ry saam my hoender :ricky:  Wag net dat dit bietjie koeler raak, wil nie onnodig sweet nie.

Kan al sien hoe staan daai 2 x 500's langs die tentjie, vuur in die voorgrond en die magtige Oranje rivier wat verby vloei in die agtergrond. Dit is ons happy tye, bestemmings soos die Rictersveld, Kaokoland.....
 
Chantal Burger said:
Jou post skep die indruk dat jy geen idee het waaroor dit gaan nie, die event is raw, real en unedited.



:imaposer: :imaposer: :imaposer:  droom voort  Kantel Newbie .
 
Andew , het jy vir ons nuus oor die dag se gebeure ?
 
Fenderbender said:
"Hi Fender, ja ongelukkig vir vir sy spanmaat sal hy nie die bike wen nie, hierdie is 'n team "effort".
"Having said that", die Specialised Adventures team is baie dinamies in Quest en mens weet nooit, hulle mag dalk met 'n verrassing vorendag kom.
Maar as 'n mens vir 'n oomblik vergeet van die 2 x Honda's wat gewen gaan word dan sien ons dat al 14 van die deelnemers reeds "wenners" is. Dit is moeilik om te verduidelik maar die Quest ervaring is baie omvangryk en verrykkend en mens...."


Ek neem aan dat wat jy se is dat dit eintlik niks te doen het met hoe goed jy n DS fiets kan hanteer . So dis meer van n kopkursus wat jy moet doen saam met iemand wat jy nie eers ken vir n spanmaat .
Snaakse besigheid , wat is die doel dan ??? Seker om spangees te bou en behoede jou as jou spanmaat val , dan is jy ook sommer uit .

Neewat ek dink die Quest kan bietjie raad gaan vra by Jan Staal . Hy kan sekerlik vir Honda ook iets bymekaarsit soos wat hy met BMW ryers gedoen het . Hel , ons het daai GS Challenges geniet .
Interesante siening wat jy het. Enige adventure bike trip gaan selde oor hoe goed mens bike ry. En mens gaan nie altyd net saam met mense wat jy ken nie. Die Quest werk baie dieselfde, net bietjie opgedraai tot die volgende vlak. Steeds gaan dit nie oor die beste rider nie. Dit gaan oor die kombinasie van ń klomp handige ryers op ń bo gemiddelde moeilike roete, saam op n avontuur. So avontuur sluit saam ry en saam bly in, soos dit moed.
Die cherry op die koek is die moontlikheid van n bike wen. Maar die eintlike prys is die ondervinding van ń epic trip deel met ń groep mense wat ook jou passie deel. En daar deur baie te leer van jouself, jou mense, jou land en jou kontinent.


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top