Dis die baie breakdown tyd wat die KTM ryers so baie rondloop tyd gee....... Yamaha ouens kom ALTYD betroubaar en gou tuis, om die vrou ook tevrede te hou. :) Ek weet, 11 September was ons 41 jaar getroud.:ninja: Oom Danie het dit verkeerd...