"22-23 June - Mid Tankwa ride" (Night-ride) UPDATE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Hoe lyk dit gaan ons weer die Tankwa aandurf die jaar?
Die 22ste Junie is dit volmaan en die skole sluit ook daai naweek.  :deal:
Plek: Dieselfde as laas jaar! Die nag trip se roete is verander!
PETROL: Maak seker van die reelings dat jy genoeg het om weer 'n pomp te haal!
Ons kom weer by Du Vlei padstal by mekaar en ry saam lekker grond paaie tot op die plaas! Ons wil so 10H00 hier vertrek!
Met (Laaste lig) vertek die wat wil saam op die nag trip en wanneer ons terug kom braai en kuier ons tot die slaap intree!
Sondag oggend na Brekvis vertrek ons weer op ander grondpaaie terug na ons bestemmings!
Daar sal 'n "back-up" voertuig saam gaan op die hele roete! So julle is welkom om julle bagasie op die voertuig te laai wat ook die brandstof sal vervoer!
Drank: sorg elkeen vir homself! Ys sal saam gaan op die voertuig  :deal:
Kos: Saterdag oggend brekvis by Du Vlei is vir jou eie rekening!
Saterdag middag kry jy 2x boerewors rolls.
Saterdag aand word daar vleis en wors gebraai + roosterkoeke met tuis gemaakte konfyt!
Sondag oggend is daar koffie en kry jy 'n kaas wors, roereier, toast en backed beans!
Vir alles betaal jy R250.00

Wat jy self voor moet sorg:
Tent
Slaapsak
matras (indien jy wil)
Stoel (indien moontlik)
Jou eie bord, beker en eet gerei

Hier is die ride report van laasjaar se trip: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=101843.0

1)Riebeeker + Mev Riebeeker + Mej Riebeeker + Mej Riebeeker se BF (is nog almal in)
2)Andy660
3)Flatout
4)Rascal
5)Walter ZSA
6)Pathfinder
7)Vaalbaas + Vaalnoi  (Sluit later die middag by ons aan op die plaas!)
8)Monkeyboy
9)Dustmite1
 
Top