RobLH said:Really enjoying this report, thanks.
I'm really enjoying sharing it, thanks :thumleft:
RobLH said:Really enjoying this report, thanks.
ChrisL - DUSTRIDERS said:Van die plaas af is ons toe die 56km deur Sutherland toe,
Ek sou graag wou sien hoe julle gery het vanaf Banksgate om by Sland uit te kom? Deur daai wildsplaas met die steil klim net voor jy by die Rantepad aansluit?
Jip dis die een wat ek ingedagte gehad het. Is daai pad nou toe vir deur ry?MildlyWild said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Van die plaas af is ons toe die 56km deur Sutherland toe,
Ek sou graag wou sien hoe julle gery het vanaf Banksgate om by Sland uit te kom? Deur daai wildsplaas met die steil klim net voor jy by die Rantepad aansluit?
Banksgate was eintlik voorheen die wildsplaas, dan deur Karelskraal (wat deel van my neef se plaas Kromkolk is) en oor Karelskraal pas (die steil een voor jy by die Rantepad aansluit). By die Rantepad draai jy dan links terug na Sutherland, ipv regs na Fraserburg
ChrisL - DUSTRIDERS said:MildlyWild said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Van die plaas af is ons toe die 56km deur Sutherland toe,
Ek sou graag wou sien hoe julle gery het vanaf Banksgate om by Sland uit te kom? Deur daai wildsplaas met die steil klim net voor jy by die Rantepad aansluit?
Banksgate was eintlik voorheen die wildsplaas, dan deur Karelskraal (wat deel van my neef se plaas Kromkolk is) en oor Karelskraal pas (die steil een voor jy by die Rantepad aansluit). By die Rantepad draai jy dan links terug na Sutherland, ipv regs na Fraserburg
Ongelukkig ja
Jip dis die een wat ek ingedagte gehad het. Is daai pad nou toe vir deur ry?
ChrisL - DUSTRIDERS said:Is jammer ekt altyd gedink daai eienaars moes daai roete oop hou en n kampplek oop maak op die plaas. Lekker sirkel roete vir n naweek uit die Kaap uit.
Enter your email address to join: