7 Bikes, 2 pillions...10 days, Lesotho and the Bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Op die laaste pic lyk ARFAR moeg geploeg en hy het glo nie eens geval nie. :deal:
 
Ball and Chain said:
On the pic's,  the road looks like a high-way :patch:

It's always like that on photos. But if you know what to look for, you can see the difficulty. That was a hell of road, respect to you guys doing it with pillions! And that mud.....
 
Lyk bevange sover......poepcorn!!!  :mwink:
 
Ball and Chain said:
Brink het reeds voorgestel ons moet sy naam van "Arfar" na "John Wyn" verander.
boere said:
Ball and Chain said:
Brink het reeds voorgestel ons moet sy naam van "Arfar" na "John Wyn" verander.
Ou Fleetline bly om te sien jy is ook hier >:D

Kom julle twee doners  maak n contribution, for varksake :deal: vertel bietjie hoe jy gevloek het Ball en Chain, en Boere vertel bietjie hoe jy die klippe gedodge het  :3some: :sip:
 
Dankie Briv, kan nie wag vir die res nie, jammer ek kon nie die een maak nie :(
 
Lekker Briv...................  ek hou van mense wat hulle dop ernstig benader... paar van die fotos is duidelike bewys daarvan.

Respek vir die "Per ongeluk" stukkie op die "Chief se Pad"....  dis nie rerig vir 1200 "Blocks of Flats" nie... en dis die waarheid dat die kamera al die paaie so mooi laat lyk...

Sien uit na die res !!!
 
briv said:
Ball and Chain said:
Brink het reeds voorgestel ons moet sy naam van "Arfar" na "John Wyn" verander.
boere said:
Ball and Chain said:
Brink het reeds voorgestel ons moet sy naam van "Arfar" na "John Wyn" verander.
Ou Fleetline bly om te sien jy is ook hier >:D

Kom julle twee doners  maak n contribution, for varksake :deal: vertel bietjie hoe jy gevloek het Ball en Chain, en Boere vertel bietjie hoe jy die klippe gedodge het  :3some: :sip:
Man Briv tussen jou en my moet ek se elke keer as ek neer geslet het, het meeste van die klippe beweeg voordat ek die grond getref het soos hulle se "size does matter" Laat Arfar maar vertel hoe hy op een slag gedink het daar is geen manier wat ek weer daar gaan opstaan nie, maar met die groot "bubble" in die middel rol ek elke keer met min moeite tot weer op my voete.

Ja wel baie mense sal dink 'n mens oordryf, maar Snafu jy sal nooit verstaan hoe ek na daai Vloriskraal sand pad verlang het nie. Om nie te praat van hoe baie ek na my MA verlang het nie.

Daai pad het ons almal ligaamlik en seker die meeste verstandelik moeg gemaak. En die etters :xxbah: wat ons veral in die donker met die klippe gegooi het, het nie veel gehelp nie. En Ja boys daai KATOEMPIE is kak vinnig veral teen 'n moerse steil bult af veral as die agter rem nie meer saamspeel nie omdat sy sous kook :cussing:. briv kon nie verstaan ??? dat ek skeilik so vinnig kan ry op so 'n kak pad nie nadat ek met spoed verby hom en Anda oppad na onder was nie.

Moet se daai stukkie pad wat ons laat omdraai het waar niemand jou waarsku dat die pad vorentoe "nun en void" is nie het my immers my moer so laat strip dat ek die KATOEMPIE se oor so 'n bietjie gedraai het en glo my ek het my gate uit geniet, maar moet asb vir niemand se nie. Die fokkers sal my nie uitlos nie.
 
Ek verstaan volge Paratjie dat Balance en Curlers geval het dat hy hop. :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Hy se net "Dad die Oom het hard geval" en elke keer skree hy kliphard "TWATWAFFLE" :peepwall:

Immers het hy ook gaan "bundu bashing" doen. Fok almal moes help met die "recovery" of the vehicle aangesien net die 1 spieel en die screen uitgesteek het. Ander spieel het Gertjie mos saam die flickers erens laat le :pot:

Almal gaan le saam maar net Gertjie staan alleen op. :mwink:
 
boere said:
Ek verstaan volge Paratjie dat Balance en Curlers geval het dat hy hop. :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Hy se net "Dad die Oom het hard geval" en elke keer skree hy kliphard "TWATWAFFLE" :peepwall:

Immers het hy ook gaan "bundu bashing" doen. Fok almal moes help met die "recovery" of the vehicle aangesien net die 1 spieel en die screen uitgesteek het. Ander spieel het Gertjie mos saam die flickers erens laat le :pot:

Almal gaan le saam maar net Gertjie staan alleen op. :mwink:
Ek het nou my hele respek vir Paratjie verloor.  Ek het nog nooit die woord "Twatwaaflle" oor my lippe gehad nie,  miskien HENTIE of  ENKEL,  OP groot okasies kan P@ES ook dalk voorkom'  maar NOOIT twatwaaflle nie
 
Lekker Briv, keep it coming, enjoying the RR....Lesotho has some kark roads.....
 
Hierdie is 'n flippen awesome ride report.

Ek is 'in die oomblik'

Ek like waar Boere geval het (en weer opgestaan het)  :peepwall: No hard feelings Ian.....  :thumleft: :mwink:

Skryf flink voort asseblief....
 
Heimer ons het 'n paar keer geval, maar ja gelukkig het niemand ernstig seer gekry nie.

Daai "down" was gesig eerste teen 'n moerse klip. Die helmet kan getuig met sy merke.

Op een slag was die KATOEMPIE op sy "bicycle profile"  :patch:albei wielle mooi in die lug. Soos in sy jong dae voordat hy groot geword het.

Dan moet ek ook se die oesjaar 2010 was nie vir Tassenberg AKA Tassies 'n goeie jaar nie. Daai was 'n redelike aggresiewe jaar en my ou MAAT briv sal daarvan kan getuig :eek: Na 2 bottel vandaai windpomp sherry het Mamma net haar oe gerol  :angryfire:en loop slaap.

Ek en Parratjie kon natuurlik niks slaap nie, want daardie nag was daar 'n verskriklike gesnork en Parratjie het gese dat "yo dad hoor hoe snork die oom" my reply was na 2 bottel tassies dink en daai is tannie Anda :amazon: Daai kind het vir 'n halfuur non stop :laughing4:

 
Hiers is n stukkie video wat Rassie geneem het .Hy was natuurlik redelik windgat, maar later in die paadjie redelik stiller, Ons het besluit ons gaan nie se hoeveel keer elkeen geval het nie maar die goep se score was seker nader aan 20+ gewees.  :imaposer:

https://www.youtube.com/watch?v=r68hg5QVAIg&feature=g-upl

 
Monday was behind us. Today is Tuesday…. and norafok are we going to move from here today……… ons was so steeks soos Lesotho donkies !!! Aneke collected the money for an extra nights stay and we chilled want onse leader het gese dis chap !!

DSC_0105Small.jpg


DSC_0104Small.jpg


100_1431Small.jpg


100_1430Small.jpg


20120729093Small.jpg


20120729095Small.jpg


100_1429Small.jpg


20120729096Small.jpg


We had a lekker breakfast at the Hotel and later went on the Katse Dam tour, did some washing and stocked up on booze, petrol and supplies at the village cooka shop (LW in daai volgorde !)

20120729092Small.jpg


20120729091Small.jpg


20120729090Small.jpg


20120729086Small.jpg



That Katse dam is something else; inside the wall they have these fixtures that they mount lasers measuring equipment on to measure the movement of the wall. If ever there go see the engineering marvel from the inside!! Ball and Chain decides to take a nap while we tour

IMG_0252Small.jpg


180920121699Small.jpg


IMG_0224Small.jpg


DSC03228Small.jpg


DSC03214Small.jpg




Somewhere here I slipped away down one of the hall ways to get rid of some gas, but it came out loud and reverberated through the building, like rolling thunder .... the rest of the team really enjoyed it and my red faced sheepish re appearance  



Wednesday morning we are all eager to get on with our YSter –tour all packed and ready for Roma our next point of aim.

100_1432Small.jpg


100_1435Small.jpg


100_1436Small.jpg


100_1437Small.jpg


100_1438Small.jpg



I set my GPS and we glide down the tar road we came up in the dark dodging stones and right at the bottom my GPS wants me to turn right on the 2 spoor next to the river, but Johan carries on up on the tar….. en nou …gaan ons die dotted line skip vandag !!! Cement, cement

What a nice road up and down around and round all along the Katse dam. We stop and take pics…

100_1449Small.jpg


100_1445Small.jpg


100_1452Small.jpg


100_1453Small.jpg


100_1483Small.jpg


100_1475Small.jpg


170920121684Small.jpg


DSC_0111Small.jpg


DSC_0112Small.jpg



We stop and have vetkoekies and beer..

DSC03318Small.jpg


100_1495Small.jpg


100_1493Small.jpg


DSC03319Small.jpg


IMG_0275Small.jpg


We dodge taxis and donkies…

100_1512Small.jpg


100_1488Small.jpg



We see the **** Mountains….

100_1584Small.jpg



We hit Roma but decide to go on to Ramabanta Trading post for the night….once again not before getting some supplies … booze, ice, mix and  then some meat (LW in daai volgorde)

100_1543Small.jpg


100_1545Small.jpg


100_1539Small.jpg


Johan and Rassie take over the butchers cold room and get some 5kg of meat cut up to look like T-bones and we gooi.

As we leave we ride into some heavy road works. I glance to the side and notice det cord all over on side of the hill and think… yip if they blow the hill up we will have to take a dotted line out of here ….

100_1563Small.jpg


100_1567Small.jpg


100_1566Small.jpg


100_1569Small.jpg


We arrive at the camp and what a place !!  

100_1594Small.jpg


We pitch our tents settle in and go have a few dops at the bar.

100_1596Small.jpg


100_1600Small.jpg


100_1601Small.jpg


100_1602Small.jpg


100_1603Small.jpg


100_1604Small.jpg


100_1605Small.jpg


Boere discovers his blow up mattres holed and promptly get a backpackers

100_1613Small.jpg


DSC_0118Small.jpg


DSC_0126Small.jpg


DSC_0129Small.jpg


DSC_0130Small.jpg


DSC_0127Small.jpg


DSC_0117Small.jpg



We braai those huge cow chops and talk kark… I go large and pickle a large qty of the brain..

IMG_0287Small.jpg


IMG_0291Small.jpg


IMG_0296Small.jpg


IMG_0301Small.jpg


IMG_0301Small.jpg


20120729136Small.jpg


:peepwall:

20120729137Small.jpg





Next morning we a bit lethargic, but Johan has a long chat some chaps doing scouting for the Roof on their plastics and its decided that we pack up and go see the Falls and then hit the new road being built down to Mohale’s Hoek . Intel has it the bridge is finished and that some cruisers drove up a week ago or so. These guys recon we will breeze through….and the rain storm is brewing to the north west, and the hill might be blown up, so south east we must go…

DSC03389Small.jpg


DSC03388Small.jpg




Here is a tip….the latest intel is still not 100% right when traveling in Lesotho, you have to get it fresh, like in “uit die pram se tepel” …warm.



The wind blows us around at the falls but it’s spectacular and we take pics.


100_1671Small.jpg


100_1668Small.jpg


100_1666Small.jpg


IMG_0303Small.jpg


20120729143Small.jpg


20120729141Small.jpg


This bus came over hill and just missed us by a crotch hairs breath... Faarket I have it on video ...

DSC03392Small.jpg




We go and have a quick beer at the Semonkong Lodge, and then fill up with petrol (LW in daai volgorde)

20120729151Small.jpg


100_1678Small.jpg


100_1677Small.jpg


20120729157Small.jpg



Johan spots some Chinese trucks in town and tries to get some more intel on the road….

DSC03459Small.jpg


DSC03462Small.jpg


DSC03465Small.jpg


DSC03466Small.jpg


DSC03467Small.jpg


We hit the road. Its all good but for the road works. We dodge big dump trucks and bucket loaders, but we make progress..untill we hit this farkup.. 26 km in .about hours ride…

There is no way around it, niks, fokoli ,mahale, nothing…

Johnfoto1Small.jpg


JohnfotoSmall.jpg


20120729158Small.jpg


 
Top