RASSIE GS800 said:Ai hoe lekker verlang ek nou terug na die trip, mooi gedoen Lenna
Kgalagadi said:Nice RR Brivvie. Ek het dit gemis want sekere ouens neem mos kak besluite. Dit lyk fantasties net soos julle n trip kan reël. Lyk my ek moet maar Kaap toe trek, want hier is niemand wat so kan reël nie. Till next time.
briv said:RASSIE GS800 said:Ai hoe lekker verlang ek nou terug na die trip, mooi gedoen Lenna
Thanks ou Rassie maat, ek verlang na daai stukke waar ek en die Narkie een word en die moegheid so verdwyn as die agter wiel traksie kry, en die voorwiel die step-up uit die pad stamp, fok dit was soos gedigte in beweging.........dit is een trip waar die terugblik altyd goeie herhineringe sal he.......bucketlist **** die ek se jou!
maar ons is nog nie kla nie hou my brannas en check die kark !
Befok ou lenna so skryf mens mos. As jy kon bike ry soos jy skryf het mos daai paaitjie die heel tyd net op die agterwiel gery met mamma op . no problem
Hou aan skryf
Dwerg said:Lekker manne :thumleft:
Nou my gat af gelag vir Mr Ys se broek wat so af val :imaposer:
Enter your email address to join: