7 Latte & 1 Platte in Kaokoland! - Videos added

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bliksem dit lyk lekker!! Dankie vir die deel!  :thumleft:
 
Thanx Zool vir a great RR.  This trip was AMAAAZZZZZING!!!  Pity dat jy die poep- oog foto opgesit het.  :peepwall:
 
Kriek1 said:

Lekker trippie Kriek1 & kie

(vertel ons van die poep-oog  :) )

DIT is amazing julle.
Kriek1 dankie nou is dit weer lekker om te lewe om te weet daar is nog sulke vroue daarbuite  :thumleft:

Heimer said:
Kriek1 said:
Thanx Zool vir a great RR.  This trip was AMAAAZZZZZING!!!  Pity dat jy die poep- oog foto opgesit het.   :peepwall:

Lekker trippie Kriek1 & kie

(vertel ons van die poep-oog  :) )

Ek is bevrees jy gaan my dalk nie glo nie.  2 dae voor ons vertrek toe drafstap ek met 'n helse spoed by die Spar en loop toe in 'n ou tannie vas. Ou tannie was teen die grond, haar stykie gebreek en altwee van ons het  harsingskudding gehad. Ons koppe het ongelooflik hard teen mekaar gestamp.  Dit was regtig 'n frats ongeluk en het ek nou vir jou hondsleg gevoel daaroor.  Ou tannie darem okay.
::)
 
Janee, ons glo jou. Watter Spar gebruik jy, want ek gaan nou by checkers begin koop.  O0
 
hiehie, Somerset WES.  My pelle reken ek moet met 'n helmet begin shop, dis baie gevaarlik.
 
Wat 'n trip en RR.Wel gedaan julle :thumleft:
 
Heimer said:
Kriek1 said:
Thanx Zool vir a great RR.  This trip was AMAAAZZZZZING!!!  Pity dat jy die poep- oog foto opgesit het.   :peepwall:

Lekker trippie Kriek1 & kie

(vertel ons van die poep-oog  :) )

So lyk n suster wat nie vir haar broer luister nie :imaposer:
 
Gelukkig was dit net een blou oog, so dit was nie nodig om weer te praat nie.  :imaposer:
 
Baie lekker trip julle en dankie vir die RR

Moet sê, ek het gedink die blou oog het iets met Poncho's te doen :)
 
Lekker report Taai-Groen-Kerrie! Lyk my julle het dit almal baie geniet!
 
some more
 
Attachments

  • Nam.jpg
    Nam.jpg
    78.5 KB
Die ou tannie het die laaste brood op die Spar se rak gevat, en toe sy nie die brood wou afgee, toe slaan Kriek haar met die kop. Bietjie mis gemik op die oog.
Jammer, die waarheid moet uit. :peepwall:
 
wou nog weet, hoe het julle gemaak met die G450 X?

moet hy nie elke 10 ure geservice word nie? dis soos, elke twee dae?

Lem said:

Daai BM is rateltaai. Hy het die hele trip geloop sonder om enige olie te gebruik of enige
diens te kry. Ons het net 2 keer die lugfilter skoongemaak. MAAR, daai ding het 'n plank vir
'n sitplek. Zool se gat is nou nog seer!
 
Baie nice....ek gaan defnitief iewers in die toekoms die roete se koordinate by jou bedel  :thumleft:
 
Rickus said:
Baie nice....ek gaan defnitief iewers in die toekoms die roete se koordinate by jou bedel  :thumleft:
Ek het al Kaokoland gery met die Dakar, vanaf Swartbooidrift teen rivier tot by Epupa falls maar nog nie verby Rooidrom, Van Zyls en Marienfluss nie, ek dink ons moet 'n trip maak....sonder back-up :peepwall:
 
Top