marmite
Race Dog
Ek het bietjie die naweek my 990 Adv se plastic afgehaal om hom lekker te was en skoon te maak. Sonder die plastic lyk hy vir my nie baie anders/groter as my WR450 nie!! ;D
Wou sommer maar net met julle gedeel het.
Is daar nog van julle wat julle DS bikes so was? En hoe gereeld?
Wou sommer maar net met julle gedeel het.
Is daar nog van julle wat julle DS bikes so was? En hoe gereeld?