990 Clutch gly

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jis ouens
Het die naweek gaan rekkie vir die CABC wat in Sept gehou word. 16km in omtrent 6 h se tyd. 1Ste heelpad en net op clutch tussen die bosse deur. Toe ons op die hardepad kom voel ek bike wil nie meer gat uitgooi nie. Clutch gly tussen 3000 tot 6000rpm. Daarvandaan byt hy weer vas. Iemand sê my hy het al 'n XR650 se clutch so "geglaze" maar dat hy later weer reggekom het. My bike het nou 52 000km op en ek weet nie of clutch al vervang is nie.

Wat sal julle slimmetjies sê?
 
Top