990 S se FI liggie flikker?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Met die WC bash by Elandsbaai het ek effe problem gehad. In Wellington het ek petrol geruik. die fuelconnector vanaf pomp na injectors het gekraak. By Pokerface ene afgehaal vanaf sy SE en gedink als is wel. Net voor Malmesbury het bike kop vasgesteek. kompleet soos wanneer die teabag verstop is. Die FI ligiie het ook gebrand. Na petrol ingegooi het was liggie dood tot ek bo 4000rpm kom. selle storie. Kop steek vas en liggie brand. Ek speel toe met killswitch aan en af en ewe skielik begin bike lewe kry. Eers sulke kort stukkies en toe ewe skielik is alles fullpower. Behalwe die liggie wat brand.

By AJacobsbaai bier gedrink en toe daar wegtrek selle storie. Sit killswitch paar keer aan en af en all of sudden is als  weer reg, behalwe die liggie wat bly brand. By bash aangekom en iemand se toe ek moet battery losmaak. Doen dit toe die volgende oggend, ry draai en alles is heel reg. tot by my huis niks fout.

Vandag start ek bike eerste keer en wragtig. terwyl idle flicker liggie af en toe.

Nou----- wat is die 15min idle storie, sal dit help?? So nie. WDF kan anders fout wees?
Thanx want ek wil volg naweek Nam toe!?
 
Top