A HONEYMOON 30 YEARS OVERDUE – (18 SNLV)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
JMOL said:
Close to Cradock we contacted our Moms and it was arranged that we all meet at one place for lunch.

While eating, a lady (Sorry, but I forgot her name) came into the place and told us that we have to excuse her husband as he like bikes and he is walking around my bike.  Ou Bees said to her as long as he is a WD, Jaco will know him.

Well - I didn't know him, but now I know.  Nice meeting you and your family Jacobsroodt.  Hope the holiday on the farm was nice.

During the conversation it came out that I know her dad, which was a bank manager many many moons ago in Dordrecht - oom Tappies.  Today he is an active farmer.  Sout vd aarde oom.

Dankie Jaco. 'n Heel nuwe wereld gaan vir mens oop wanneer jy bike ry. Dit was goed om julle te ontmoet☺ Bly julle het die reën vrygespring oppad huis toe.
NS. Nieu Bethesda is wonderlik. Ek is laas jaar April daar deur met my fiets.
 
Baie lekker rr en mooi foto's, so trip is net soveel meer spesiaal as julje dit saam doen.
Dankie vir die deel. Nieu Bethesda is regtig 'n baie spesiale plekkie, ek was so spyt ons het net een nag daar deur gebring, maar volgende keer sal ons langer daar vertoef en vir DOrsland ook gaan hallo se ;)
 
Dankie almal.

Man from Nam said:

Ek het nogal gedink om een langnaweek 'n trip soontoe te doen en dan al die paaidjies daar rond te ry, want glo my, daar is baie.
 
ry nou net by my verby
 
JMOL, ek dink jy beter vir jou een van daai Personal Locator Beacon goeters koop ingeval jy verdwaal, die ouderdom haal jou nou vinnig in my maat.  Eerstens verdwaal jy tussen die toilet en die bus op Robbeneiland, toe raak jy sommer oupa (veels geluk ou ballie! :lol8:), nou kan nie onthou wat die boer jou oor die dam vertel het nie.  En dis die Beervleidam, nie die Bergvleidam nie  :imaposer: :imaposer:

Laat weet asseblief jou verjaarsdagdatum, ek wil vir jou 'n borslappie vir die kwyl stuur  :imaposer: :imaposer:
 
:spitcoffee: Ek is darem nou nie al een wat oor oom Jmol se ouderdom besorg is nie... :imaposer:

Mooi geskryf Jaco, lekker gelees. Om so te ry is altyd goed vir die siel, dankie vir die saamry  :thumleft:

Nannie, daar is niks fout met Vis Arend se oë nie, hy sien mos altyd vir sy mooi vroutjie as hy vir jou kyk  8)
 
My bydrae oor die Beervleidam:

The reservoir of the Beervlei Dam needs to be empty at the start of the flood in order to store as much of the flood water as possible. The Karoo sediments in the area contain a lot of salts and it has been found that lengthy storage of water results in high water salinity. The mode of operation is that any floodwater is used as quickly as possible by the downstream irrigators and the reservoir is thus kept empty for flood absorption purposes. A similar flood attenuation dam has been built upstream of the town of Ladysmith (KwaZulu-Natal) and this dam has a large uncontrolled outlet in its base to ensure emptying after a flood. You will see from this explanation that the Beervlei Dam has not been decommissioned as mentioned by Mr Marachel, but is alive and well in its empty state! I have received many queries from members of the public as to why the Beervlei Dam is always empty.  (Paul Roberts (Pr Eng), Secretary: SANCOLD)  https://www.wrc.org.za/Knowledge%20Hub%20Documents/Water%20Wheel/Magazine/WaterWheel_2011_03_May.pdf

Lekker gelees JMOL.... Dankie....
 
Dorsland said:
JMOL, ek dink jy beter vir jou een van daai Personal Locator Beacon goeters koop ingeval jy verdwaal, die ouderdom haal jou nou vinnig in my maat.  Eerstens verdwaal jy tussen die toilet en die bus op Robbeneiland, toe raak jy sommer oupa (veels geluk ou ballie! :lol8:), nou kan nie onthou wat die boer jou oor die dam vertel het nie.  En dis die Beervleidam, nie die Bergvleidam nie  :imaposer: :imaposer:

Laat weet asseblief jou verjaarsdagdatum, ek wil vir jou 'n borslappie vir die kwyl stuur  :imaposer: :imaposer:

Hoe lekker kap jy die Oom Dorsland  :imaposer:  :peepwall:  :imaposer:
 
Tiger8 said:
Mooi geskryf Jaco, lekker gelees. Om so te ry is altyd goed vir die siel, dankie vir die saamry  :thumleft:

Nannie, daar is niks fout met Vis Arend se oë nie, hy sien mos altyd vir sy mooi vroutjie as hy vir jou kyk  8)

Aaaaah, dankie vir die mooi compliment.  :)
 
Dankie julle.

Dankie ook oor die Beervleidam se info.  Op 'n ander trip net hierna het ons by Rietbron gestop en een vd ouens by die klub het so ites verduidelik.

:thumleft:
 
JMOL said:
Dankie julle.

Dankie ook oor die Beervleidam se info.  Op 'n ander trip net hierna het ons by Rietbron gestop en een vd ouens by die klub het so ites verduidelik.

:thumleft:

:thumleft:
 
Dit was nou n lekker lees......... dankie vir die inspirasie :thumleft:
 
Dit was nou n baie lekker verslag met mooi foto's. Baie dankie. :ricky:
NS. Ek en my vrou is op 19 Januarie 1985 getroud en is nou nog gelukkuger as ooit tevore. :thumleft:
 
Baie dankie Gee S.

Ons was die 12de Jan 30 jaar getroud gewees.  Moet se, dit raak al hoe rustiger en lekkerder  ;)

Spot sommer - nee wat - op die ouderdom luister jy net en geniet alles  :biggrin:
 
Thanks JMOL vir goeie RR. Mooi kiekies en dankie vir die deel.  Wag vir jou volgende trip!
 
Top