https://brakpanherald.co.za/160144/bekende-besigheidsman-se-seun-sterf-motorfietsongeluk/?utm_content=buffereadcc&utm_medium=social&utm_source=twitter.com&utm_campaign=buffer#.WaaUWmcecTw.facebook
n 17-Jarige leerder van die Hoërskool Stoffberg is vanoggend oorlede toe hy op pad na die skool was om rekord eksamen te skryf.
Dayne James Irving het op sy motorfiets gery toe hy op die hoek van Stasieweg en Gardinerlaan in ‘n botsing met ‘n munisipale bus betrokke was.
Hy is op die toneel oorlede.
Sy pa is die bekende besigheidsman, Mark Irving, wat al vir jare lank Extreme Pets besit.
Sy ontroosbare ma, Charmaine, was ook op die toneel.
Meer inligting sal volg.