Stars and Dust toer na Verneukpan, September 2020

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
petri oosthuizen said:
Wat is die "Zontes"......maar die Modelnaam of wat??

En die enjin etc etc - Indie??

Zontes is 'n Chinese fabrikaat. Die enjin is 'n 312cc enjin met soortgelyke krag aan die BMW 310 GS.

Hulle het 4 modelle: Die 310-T is die avontuurfietsie, die 310-R is hulle 'naked', die 310-X is 'n sportfiets en die 310-V lyk soos 'n klein Ducati Diavel. Hulle maak regtig mooi fietse.
 
chicco said:
Nice report. Ek het n Zontes in Burgandry estate gesien n paar keer toe ek Des in die kaap was, het probeer wag vir die eienaar maar dink hy werk dalk daar, die bike was altyt for stof of modder, so word duidelik vir adv gebruik. Wat kos die bike? die speke lyk baie beter as die mags.

Die een met die speke kos omtrent R88 000.
 
Strompie said:

Nou op die website gesien, die nuwe een met speke is die T2, die T1 is die een met die mags.
 
Die mense van Kenhardt het hulle harte oopgemaak vir ons. Hulle het 'n lys gemaak van almal wat binne lockdown verjaar het, en ons almal het so klein geskenkie gekry.
 
Attachments

  • IMG_20200923_135139.jpg
    IMG_20200923_135139.jpg
    540.4 KB
Top