A Ride to yesterday- Agter die Palala, Boere en Basters

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Armpie. Geniet altyd jou rr stories. Ek moet plan maak om ook so entjie duskant die Waterberge te gaan ry. Die wereld lyk mooi na al die reen
 
Armpie said:
So I turned south on the R518 and travelled for 50km towards Potgietersrus.  As I came down the de la Reypass, I decided to have a beer in Mmatlakala township.  I turned left into the village and knew it would not take ages to get to a tavern.  And so it was.  I stopped  in front of a grey building with a red roof.  I am the only whiteman in many kilometers.  I bought my beer for R18 and walked out.  Outside on a 14oo Datsun bakkie sits a man.  Hendrik he is the owner.  “Hierdie vokkon mense, hulle kan vokkon drenk!”
So I had my beer, made some new friends and set off for Sterkrivier.

I had a solo trip taking me through some good memories.

Hendrik, hierdie vokkon mense hulle kan vokkon drenk

image hosting without registration

Jy sien al die witmense hulle kom hier verby, hulle laaik daai berg.  Hulle stop die bakkies en hulle vat die fhoto.  Staan daar dat ek foto van jou met die tavern en die berg neem!
upload foto

Jeepers that's a smart shebeen
 
...die inspit van die geskiedenis kleur die RR mooi in...dankie Armpie...


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Is Buysplaas(?) in daai area?

Daar is n Buysplaas tussen Cooper veilingskrale en Herbertsdale. :deal:

Armpie dankie vir die moeite met die RR. Bly om te sien jul wêreld is mooi groen. :thumleft:
 
Buysdorp is so (ek skat) 60km wes van Louis Trichart, naby Vivo.  Op die R522.  President Kruger het in 1888 die Buys gemeenskap so 11 000 hektaar daar teen die westelike Soutpansberg gegee.  Dit klink of Coenraad Buys en sy volgelinge eers  wes van die huidige Naboomspruit  was.  Daar waar Hans van Rooyen se Purekrans, naby die Bokpoort is.  Wie vir die Buys'e se vlug weg na die Soutpansberg verantwoordelik was weet ek nie, maar die eerste Boere plase is so teen 1860 in die Waterberg toegeken.
 
Dit was nou wonderlik om te lees. Dankie Armpie.
My ma het vir amper 22 jaar in Mamelodi hospitaal en Eersterust se kliniek gewerk. Sy vertel altyd hoe as sy n pasient sien met blou oë, dan vra sy altyd of jou van Buys is. Hulle antwoord dan amper altyd: "Maar hoe het dokter dit geweet?"

Sent from my B15 using Tapatalk

 
En die short op die ligte is uitgesort!  Die bright se halogene H7 bulb het agter by die socket gebreek en die 2 pole het aan mekaar geraak.  Die bakoliet was nie te dik daar nie.

Die pad huistoe, voor die reen gekom het.
free image uploading
 
baie dankie Armpie dit was nou lekker om te lees!
 
My volgende trip 23-26 April.  In die spore van die Boerepimpernel.  Pretoria na Fouriesburg en dan in die spore van Genl de Wet. Deur die Vrystaat, oor die Vaal tot agter die Magalies.  As jy wil saam laat my weet.
 
Dankie vir n lekker storie Armpie. Alhoewel ek nooit in die area waar jy gery het was nie bring jou storie baie heimwee. N baie goeie vriend het n plaas op die Palala rivier naby Melkrivier gehad wat vir  meer as 15 jaar my privaat jagplek was.

Diit was n erf plaas was na een van die oorloe aan sy pa se oupa of oupagrooitjie toegeken was deur Pres Kruger. My vriend moes jare gelde die plaas (Doornkom)vekoop omrede sy susters hom hel gegeehet en sy vrou wat absoluut geweier het om voet op die plaas te sit nadat hulle op pesioen gegaan het.
 
Top