A Taste of Baviaanskloof

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

mother

Race Dog
Joined
Aug 3, 2009
Messages
3,251
Reaction score
148
Location
Cape Town
Bike
Harley Davidson (all models)
Some time ago I took another ride through the Baviaanskloof.... I took my 360 camera and recorded the experience ... For those of you who have never been this might give you a taste of what you have been missing....Anyway use it dont use it...Ive been about 5 times and every time its been an incredible experience..The biggest challenge in my view is the water crossing at Smitskraal as this can be fairly deep in the rainy season....So this is something to consider when planning this route

 
Thanks for sharing!!
Dit was baia lekker om saam te ry en al die bekende stukke te sien.
Dit is ongelooflik om deur die Baviaanskloof te ry, mens kan dit weer en weer doen.
:)
 
Hoe lus raak ek nou vir dit......

Ek moet se dat die enigste ding wat my regtig afsit is daai "twee spoor sement" blokke waarvan die manne praat......blykbaar is dit n bliksem, maar dan weereens, dis seker net n klein % van die pad.
 
Hoe lus raak ek nou vir dit......

Ek moet se dat die enigste ding wat my regtig afsit is daai "twee spoor sement" blokke waarvan die manne praat......blykbaar is dit n bliksem, maar dan weereens, dis seker net n klein % van die pad.
Die sementstroke is in die Holgatpas.
Kort entjie (500m?), maar dit vra groot konsentrasie om op die gebreekte en brokke sementstrook te bly.
Die sementstroke se idee was om beter vastrap te gee vir voertuie wat daar ry, veral wanr dit nat is.
Ongelukkig is die area weerskante en tussen die spore verspoel en lê dieper as die sement.
So, jy moet op die (soms baie smal) sement bly anders beland jy in die dieperige rowwe verspoelde deel - en dit wil jy verkieslik nie oorkom nie.
Die sement maak dit dalk makliker vir 4x4s maar beslis moeiliker vir die motorfietse.

Moenie dat dit jou afsit nie, die mooi en avontuur van Baviaanskloof is baaaaie groter as die biki rof in Holgatpas
 
Last edited:
Top