Big_Red
Pack Dog
Hello julle,
Wil gou bietjie hoor by die manne wat so wyd ry met die XRL's watter size agter sprockets julle op het. Ek't 'n 49T op, en skrikerig om 120km/hr te ry...it begin klink of die outjie dalk bietjie hoog begin ref, en wil nie te lank daar hou nie. Ek sal graag Oasis en sulke plekke wil saam gaan, maar wil ook nie iets breek nie.
Ek laaik die krag wat hy nou het, maar onseker oor hoeveel verskil 'n 45T gaan maak. Is daar iemand wat ook al hiedie paadjie geloop het?