AGV of Nolan of Uvex??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
Goeie vriend het my afgeraai om 'n padhelmet te koop ipv 'n dual purpose helmet weens die posisie van die ryer op 'n padfiets vs. off road fiets. padfiets le die ryer meer vorentoe, dus minder son glare as wat 'n op 'n off road fietse kan kry omdat hy meer regop sit en die peak nodig het op die helmet.
Daarom sal ek maar hou by 'n dual purpose helmet.
opsies agv begroting:
AGV
Nolin X Lite
Uvex
Watter ene is beter?
 
Top