Angus 15 Maart

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 7, 2011
Messages
835
Reaction score
12
Location
Mpumalanga
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Dag se mense ons beplan twee roetes na MMC Angus toe een grond en een teer van Secunda af na Polokwane die 15 Maart 2013  7 uur die oggend. Ons beplan n back up voertuig wat ook sekere goed gaan vervoer daarna toe en terug.

Ons gaan daar ook n bietjie rond ry en Jesus se naam groot maak en saam met mense wees wat passie vol is oor dinge.

As enige iemand belangstel kontak ons asb by Roaring Wheels vrae vir Andre 017 6311838.

Dankie
 
 
Top