Attakwaskloof

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ChristoffGS

Race Dog
Joined
Jun 17, 2009
Messages
1,159
Reaction score
6
Location
George, ZA
Bike
BMW F650GS / Dakar
Was nog nie daar nie, lus om die week tussen Kersfees en Nuwejaar soontoe te ry van Heidelberg af.

So nou het ek 'n paar vrae...

Sal ons in een dag se tyd vanaf Heidelberg soontoe kan ry en terug?
Hoe is die toestand van die pad?  Hoe vergelyk dit met Baviaanskloof (die direkte roete tussen Willowmore en Patensie)?

Enige 'feedback' is welkom!
 
Top