Bike sales up - guess who is buying

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 27, 2010
Messages
5,620
Reaction score
785
Location
Blouberg, Cape Town
Bike
KTM 890 Adventure R
Die groeiende gewildheid van afleweringsdienste sedert die Covid-pandemie het tot 'n stewige herstel in die plaaslike verkoopsyfers van klein motorfietse gelei, maar dis steeds net sowat 40% van die rekordsyfer van 1981 (84000 motorfietse verkoop in daai jaar), het die Association of Motorcycle Importers and Distributors (Amid) volgens Business Day gesê.

Home Deliveries Boost.jpg
 
Top