Andre01
Pack Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 225
- Reaction score
- 51
- Location
- Malmesbury
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het 'n stel Panniers en Topbox vir BMW 1200GSA (2004-2012 dink ek?) wat ek namens my swaer verkoop. Dit is bietjie gebruik maar in baie goeie toestand, geen duike. Het ook 'n sleutel by.
Prys: R9500 vir alles, wil verkieslik alles saam verkoop.
Ek is in Malmesbury maar gaan elke nou en dan Kaap se kant toe, kan dan die bokse daar afgee
Stuur my asb 'n PM as jy belangstel
Prys: R9500 vir alles, wil verkieslik alles saam verkoop.
Ek is in Malmesbury maar gaan elke nou en dan Kaap se kant toe, kan dan die bokse daar afgee
Stuur my asb 'n PM as jy belangstel