malphil
Pack Dog
Enige iemand wat dalk n Exhaust soek? Ek het die stock een saam gekry toe ek die fiets gekoop het, en glo nie ek gaan hom gebruik nie, fiets het klaar n scorch op.
Het ook 2 seats gekry low profile en standaard dink daaraan om die stock een te verkoop ook
Groete
Het ook 2 seats gekry low profile en standaard dink daaraan om die stock een te verkoop ook
Groete