renoster
Pack Dog
Hi mense ek weer terug na lang tyd :headbang: :hello2:
ek het met BMW 1150GS gery en dit verkoop tot my spyt damm... :violent1:
Ek weer op soek na bike maar wil BMW K1200LT koop en wil advies he..wat dink julle van die bike is en ek weet dis goei bike mr wil net raad vra wat jul opinie
hoor weer van julle
Renoster