Bonniedale camp...... SC gathering

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
mrhyde said:
Berm_Rooster said:
MrH, ek gaan nou nie met jou in n argument betrokke raak oor op watter spoed die reel van "kyk waar jy wil ry in plaas van kyk waar jy ry" in werking begin tree nie, maar ek is van opinie dat ek teen 1km/h genoeg tyd het om seker te maak waar ek my voorwiel wil he sodat ek nie n 200kg smiley in my rim kry nie. :thumleft:

TR, dit was n lekker trippie, thanks.  ;D

LOL

is die hp2 rims ook van kaas gemaak?

Geensins nie, rims kan ongelooflike punishment vat  :mwink:

Ook aanvanklik gewonder hoekom hy nie verder vorentoe kyk (soos ets) maar besef hy's heel moontlik teen baie laer spoed daar af.  Jou spoed dikteer hoe ver jy vooruit 'scan'.

Vat meer skills om stadiger af te gaan ;)
 

Latest posts

Top