Ek soek asseblief raad oor watter boots om te koop. Ek soek al n jaar lank na die regte boots. Ek ry n KLE 500, so die paaie wat ek ry is maar gewone grondpaaie. Wat ek bedoel is dat ek nie extreme roetes ry nie, so dis nie nodig vir motocross boots nie. Ek weet die onderwerp is al baie op die forum bespreek, maar ek kon nog nie n oplossing kry nie.
Ek het n paar VIXEMS gekoop en binne n week het die sole losgetrek. Die handelaar het my " gerefund " maar ek sit nog steeds sonder boots.
Ek wil nie motocross boots he nie, dis te ongemaklik om in te loop....
Zero Two boots is te sag en bied nie vreeslik enkelbeskerming nie.
Kan iemand my help asseblief
Ek soek basies boots wat redelik gemaklik loop, goeie enkelbeskerming het [ ek het al my enkel gebreek ] ,waterdig is en gord geprys.
Dit sal help as die sole versterk is.....vir die staanslag......nee ek ry nie n BMW nie, maar partykeer moet mens staan.....Grappie [ Die agterstewe moet soms rus.]
Mens sukkel nogal in George met verskydenheid toebehore.
Ek sal julle hulp waardeer :!: :!: :!: :dontknow: