Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek het nou eers op die RR afgekom en oor laaste paar dae al 107 bladsye gelees. Awesome trip sover en het dit baie geniet. Ek gaan definitief n oog hier hou vir jou verdere travels (y)(y)
 
Last edited:
Hi Janita hoe gaan dit. Juis die week aan jou gedink. Hoe gaan die praktyk. Ek is in die bos om 'n kontrak te doen. Ek is net op WhatsApp calls en Messages beskikbaar. Jy het mos my no. Beplan nog om die einde van die jaar my trip klaar te maak. Groete en bly in kontak.
Schalk ek is bly Jy gaan jou trip voltooi
My praktyk is Besig … Jy en Lienki moet vir my kom kuier🌼
 

Latest posts

Top