Breede Bash, change of venue, let rip!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I recognise the drunken stupor impressions in those faces Andrew
I feel with you
No -one has to endure the primeaval attempts of having to eat heads of sheep and drinking beers to stop others from becoming dangerous on the road!
My heart goes out to you
On the other hand - we ......from the fair minekoppies and valleys of Gauteng have no such problems
Here we have bashes without alcohol and decent steaks entertaining our guests with intelligent meaningful conversation
:imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Bos microwave.  :lol8:

Attachments

  • Bos mikrowave.jpg
    Bos mikrowave.jpg
    98.7 KB
sheesh looks like you savages indded did have some fun - Andries jy Kan Maar! lekker storie vertel ne!
:imaposer:
I heard that rynet is a good lawyer to sue the barman! :peepwall:
 
We were of the last people to leave on Sunday morning and someone had left a tent hanging in a tree. Likely to dry out a bit.

Heimer said:
We were of the last people to leave on Sunday morning and someone had left a tent hanging in a tree. Likely to dry out a bit.
Behoort goed droog te wees teen volgende jaar. Los hom daar :imaposer: :deal:
 
Heimer said:
We were of the last people to leave on Sunday morning and someone had left a tent hanging in a tree. Likely to dry out a bit.

Seker Grrrr.... sin.
Hy was glad nie lus vir op pak ook nog Sondag oggend nie. Wou net by die huis uitkom.  ;D
 
Wortel said:

I saw him leave and heard the sound of his Honda (tjie) - I now know why he is called Grrrrrr.......
 
Andrew you silly bitch.  :laughing4:

As the saying goes: "Good fun was had by all!"
 
Graag wil ek net vir almal baie dankie sê vir die lekker opkoms. Die wind het ons bietjie weg gewaai Vrydag nag maar gelukkig kon ons ‘n ander plek kry.

Die kuier was baie lekker, selfs die selfmoord poging vanaf die parsmasjien wat toe  nie deur gevoer is nie. Geluk aan die 2 wat verloof geraak het, mag daar baie myle saam gery word, op die bike ook.

My pa sê altyd dis hoe jy ‘n plek inkom en verlaat wat saak maak. Daarmee bedoel ek dat my gras nie uit gespin is nie, die plek het Sondag oggend teen 9 uur heel skaflik gelyk, mens sou nie sê daar was 150 mense met bike’s nie. Oom Diener wat barman gespeel het is self beindruk, sê dat die span gedra hulle dan beter as sommige mense op troue’s.

Dewald (Operator) wat al die werk gedoen het, post op WD, invordering van geld en help met reëlings tref wil ek net baie dankie sê, ‘n vriend om op staat te maak. Ek sluld jou baie.

Aan die res van die WD wat hier was en die wat dit gemis het,  volgende jaar maak ons weer so.

Ektoknbike
 
Wortel said:
Heimer said:
We were of the last people to leave on Sunday morning and someone had left a tent hanging in a tree. Likely to dry out a bit.

Seker Grrrr.... sin.
Hy was glad nie lus vir op pak ook nog Sondag oggend nie. Wou net by die huis uitkom.  ;D

Nee wat nie myne nie.... Maar ja, was glad nie lus om op te pak nie. Dankie weer vir die "breakfast" en FC vir die koffie. Ek het amper begin mens voel...

Wou nog bly en k@k praat maar toe die bike gepak is en ek my oe uit vee toe staan ek op die pas Paarl toe.

Lekker gekuier, dankie almal. Maar ek drink nou niks tot Vrydag nie.
 
Sal bly wees as julle so 'n naampie by die gesigte kan sit, ek ken vir Mof, Heimer, Pote, Riebeeker van foto's, ek verbeel my ek het ook Blinkes se serp gesien, maar die ander is onbekend :patch:
 
:spitcoffee:

Ha ha ha ha ha!!!!

I thought I didn't take any pic's but when I checked my phone I found some.

Watch this space.
 
Jy kan net net uit maak iemand het 'n speedo op honeymoon gedra.

:imaposer:
 
Top