Bringing my GS home ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
skillie said:
Thanx for the report, nicely done.

I am not going to comment on that standing picture on the highway, I will leave it to the Katoom guys to do that ... ;D

Praat jy van hierdie een :)

20080710_MG_4481.jpg

Colyn said:

:laughing4: Meerkat  :imaposer:
 
Baie nice!

Die GS gaan obviously nie so goed op die pad wees soos wat die GT was nie, maar ek dink die GS gaan jou baie gelukkiger op die pad maak as wat die GT op grondpad sou wees...

Geluk met die nuwe bike en (soos die ander) hoop ek jy het baie gelukkige en veilige km's op die nuwe wa.

Red said:
Congrats Colyn.

I want one.  I want one.  I want one.........  

Thanks ... PM vir Hentie ... hy het een met jou naam op :)
 
Eisbein said:
Baie nice!

Die GS gaan obviously nie so goed op die pad wees soos wat die GT was nie, maar ek dink die GS gaan jou baie gelukkiger op die pad maak as wat die GT op grondpad sou wees...

Geluk met die nuwe bike en (soos die ander) hoop ek jy het baie gelukkige en veilige km's op die nuwe wa.

Baie dankie ... en ja ek dink jy is reg ... ek gaan die fiets baie geniet. Ek moet nou net my kamera storie uitsort op een of ander manier.
 
Hi Colyn,

Congrats, all you need now is a GPS, phone me.............

:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
 
skillie said:
Thanx for the report, nicely done.

I am not going to comment on that standing picture on the highway, I will leave it to the Katoom guys to do that ... ;D

Too easy, way too easy.... ;D :biggrin:
 
I allways look forward to your pics and reports
:thumleft:

May you have many good and safe trips on your new GS

Thankyou
 
Baie geluk Colyn :thumleft:

You know of course that there is massive amounts of money that can be spent on farkles - unlike your GT or LT.

Finish of your fish dams before you bankrupt yourself >:D >:D >:D on the GS :biggrin:

Enjoy, enjoy & enjoy
 
So ou Willehond!  Veels geluk!

Ek is seker jy gaan jouself gate uit geniet op die GS!
 
Congrats Colyn.

Jy is in dei omgewing  en jy drop nie eers 'n hallo nie?

Sal jy my Pm wat jy vir die GT gekry het?

Baie geluk Colyn, ek hoop jy het derduisende veilige myle op daai scooterkie  :biggrin: :biggrin:
 
Colyn said:
20080710_MG_4387.jpg

My old GT ...

Baie geluk Colyn! Jammer oor jou geliefde GT en BAIE geluk met jou nuwe GS (het nogal gewonder hoe lank voor die honne jou mal maak - klomp aansteeklike brakke hier ;D), maar raai wie staan heel regs? My nuwe baba - reeds op pad Kaap toe. Ek kry hom Sondag middag. Ek kan nie meer slaap nie...erm, dit kan natuurlik ook wees oor die geldsake wat nou so beroerd is... ;)

Alles van die beste met die nuwe wiele en hou die swart rubber goedjies onder :thumleft:
 
Baie geluk Colyn :thumleft: Soos hulle sê: "What is a mind if you can't change it?" Ek hoop dat die GS jou baie genot sal verskaf :ricky:
 
skillie said:
Thanx for the report, nicely done.

I am not going to comment on that standing picture on the highway, I will leave it to the Katoom guys to do that ... ;D

:laughing4: :laughing4: :laughing4: Just stretching his legs!

Congrats on your new bike Colyn!
 
Very good photos and nice report. Enjoy your new bike!
 
Top