Bushveld northern loop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lyk my ons was op dieselfde plek.  In Maart is ons deur daardie selfde driffie, maar toe was hy hoog.  Daai foto van die berge met die water op die voorgrond is die plaas "Gansekraal".  'n Oom van my het vroeer daar geboer.  Daai dam is in die Palalarivier. Ek het 'n 1,2m skildery van daardie berg in my voorhuis.  https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=146975.msg2802723#msg2802723
 
Armpie said:

Dankie vir die info  :thumleft:
 
Tommy Transalp said:
Those trees you mention are Rock Figs. They are quite numerous as you head north towards Botswana/Tuli block region. :thumleft: Very lekker RR!
Thanks my google skills picked up nothing  :-[
 
Top