Calvinia Vleisfees - whose bikes are these?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Orangeswifty

Race Dog
Joined
Mar 17, 2010
Messages
3,592
Reaction score
9
Location
Gauteng
Bike
KTM 950 SE
Raai raai riepa
 
Attachments

  • Vleisfees 1.jpg
    Vleisfees 1.jpg
    62.3 KB
Ek het 1600km oor 3 dae gery - mooi plek die Noord Kaap!
My gat is seer!
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Orangeswifty said:
Haai jy - soega!
Magtig - of moet ek uitpraat?
:eek:

Praat jy van die ou in die Lycra pakkie, of is dit nou 'n thermal suit? :p
 
Die ou met die Adv se gat is seker nog seerder...

Of het hy die bottel OBS verwyder...?

:laughing7:
 
Orangeswifty said:
Ek het 1600km oor 3 dae gery - mooi plek die Noord Kaap!
My gat is seer!
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Neem jou gat nie kwalik nie, of hy is nie "Ry Fiks" nie. Maar dan op die anderkant weet ons almal die Oranje goet, se sit plet is nie van die mees gemaklikste nie. Next time do a week trip on a 1200GS or so. Luxury all the way. But you have to be good, to know how to ride a Beemer in the sand. Eenige owe vat a "Gat pakslae" will kry , kan n Katoem ry. :pot: 
 
tweets....lyk my jy ken Orange nie so goed nie. hy sal vir jou gooi met jou eie GS. die man se bloed is oranja en dis nie al nie.  :peepwall:
 
Tweets said:

Tweets - Wat jy se van die rusbanke wat hulle op GS'e sit is waar. 'n mens se gat hou langer.

Ek sal eerder die bietjie gatseer vat as om kilometers in sand aan te sukkel en die gewig probeer hanteer. Jou kans om neer te moer as gevolg daarvan is 60% beter. Dan skryf BMW die ding af as hy 4 skrapies op het.
My GSA wat ek gery het was 234kg droog + 34 liter petrol = 270kg + 108kg bloubulondersteuner = amper 380kg (dis sonder panniers en topbokse wat 'n verdere 85kg bysit. Dan praat ons nog nie eens van 'n pillion wat dalk ook 'n halwe ton kan weeg nie! :pot:

As jy reg is om te ry weeg die donnerse ding amper 'n halwe ton!

Nee wat dankie - ek vat 'n seer gat enige dag!
 
General-Lee said:
tweets....lyk my jy ken Orange nie so goed nie. hy sal vir jou gooi met jou eie GS. die man se bloed is oranja en dis nie al nie.  :peepwall:
Jou ou vleier! :ricky:
Wat soek jy by my?
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
n trippie upinton toe. het iemand daar om te sien  :pot:
 
Ja nee broer - die vingertjie sal nie al wees wat 'n reukie op het nie!
:ricky: :pot: :ricky:
 
Top