Canola Run 09

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
durtseeker said:
Nie veel woorde kan 'n dag soos Saterdag beskruif nie.
Dit was net eenvoudig befok :thumleft:

Die weer, die reelings, die koue bier by die halfpad stop, die kos by die einde, als was net perfek!

Thanks Uiltjie en jou span wat als bymekaar gesit het.
Ek dink nogsteeds julle moet dit twee keer per jaar doen.  Dis beslis 'n ride wat in die toekoms nie gemis moet word nie, veral nie as julle op vanjaar gaan verbeter nie.

Dis noggal snaaks hoe almal eers nee gese het vir die Jaggie, maar as ek dit nader bring, dan sluk hulle maar, en niemand het gekla nie  :thumleft:

Thanks almal, dit was great  :ricky:

Ja jislaaik, hoe kon ek vergeet om jou te bedank vir daai botteltjie spoed wat jy saamgery het!  Damn, dit was lekker!  54 Kruie kan nie sleg wees vir 'n mens nie! :thumleft:
 
durtseeker said:
Ek dink nogsteeds julle moet dit twee keer per jaar doen.  Dis beslis 'n ride wat in die toekoms nie gemis moet word nie, veral nie as julle op vanjaar gaan verbeter nie.

Uiltjie, nou's ons onder druk!!!!!!!!!!!!!!!!
 
Johnnie Bok said:

yeah, twice a year. and extend the distance to, oh, say 150km. with some "red route" bits with optional "green" deviations  :thumleft:
 
Looks like fun was had by all  :thumleft:

Where's the Canola, I hardly see any in the photies?
 
the_wes said:
Johnnie Bok said:
durtseeker said:
Ek dink nogsteeds julle moet dit twee keer per jaar doen.  Dis beslis 'n ride wat in die toekoms nie gemis moet word nie, veral nie as julle op vanjaar gaan verbeter nie.

Uiltjie, nou's ons onder druk!!!!!!!!!!!!!!!!

yeah, twice a year. and extend the distance to, oh, say 150km. with some "red route" bits with optional "green" deviations  :thumleft:

Wes, You want to do the green route next time ....  :pot:   with no mudspots ......
 
MellowJo said:

Wes, wys ons hoe lyk die BLOU KOLLE op jou lyf as evidence van die "Green route" wat jy op die Canola Run gedoen het!
 
Johnnie Bok said:
durtseeker said:
Ek dink nogsteeds julle moet dit twee keer per jaar doen.  Dis beslis 'n ride wat in die toekoms nie gemis moet word nie, veral nie as julle op vanjaar gaan verbeter nie.

Uiltjie, nou's ons onder druk!!!!!!!!!!!!!!!!

My ma het nie bang kinders grootgemaak nie!
 
Some canola by Wendy aka Mrs Blackball
 
Attachments

  • Canola 1.JPG
    Canola 1.JPG
    164.4 KB
  • canola 2.JPG
    canola 2.JPG
    209.7 KB
  • canola 3.JPG
    canola 3.JPG
    222.6 KB
  • canola 4.JPG
    canola 4.JPG
    149.3 KB
looks stunning those yellow carpets of canolas - u can smell them in the air when riding as well
 
Uiltjie said:
Johnnie Bok said:
durtseeker said:
Ek dink nogsteeds julle moet dit twee keer per jaar doen.  Dis beslis 'n ride wat in die toekoms nie gemis moet word nie, veral nie as julle op vanjaar gaan verbeter nie.

Uiltjie, nou's ons onder druk!!!!!!!!!!!!!!!!

My ma het nie bang kinders grootgemaak nie!

Nou wanneer sê julle is die volgende een?  :ricky:
 
Latest posts

Top