Canola Run 2017

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Andy660

Grey Hound
WD Supporter
Joined
May 28, 2007
Messages
5,601
Reaction score
16
Location
Grantham.Uk
Bike
Yamaha XT 660 Z
Fantastic Canola Run, the best one ever.
And I know I say that every year,but it was,
The routes all very well marked,plenty of marshals,
Big Thanks to Caledon Traffic dep. For stopping the traffic on the N2 to give us all right of way when we crossed over.

Big up to all the sponsors too and most of all to Tinie and his team
,VERY WELL DONE ,!
 

Attachments

  • IMG-20170909-WA0004.jpeg
    IMG-20170909-WA0004.jpeg
    695.6 KB
  • IMG-20170909-WA0017.jpg
    IMG-20170909-WA0017.jpg
    173.8 KB
  • IMG-20170909-WA0019.jpg
    IMG-20170909-WA0019.jpg
    165.4 KB
Some Facebook pics


 

Attachments

  • 21557683_1683844084981304_8197440039177768568_n.jpg
    21557683_1683844084981304_8197440039177768568_n.jpg
    81.9 KB
  • 21371392_1683844101647969_2459698924404773350_n.jpg
    21371392_1683844101647969_2459698924404773350_n.jpg
    64.6 KB
Thanks for a great day! I am sure the routes were planned specifically for XT500's  :) 
 

Attachments

  • DSC03654.JPG
    DSC03654.JPG
    467.1 KB
  • DSC03653.JPG
    DSC03653.JPG
    268.5 KB
Very kind words from you Andy. Thank you to everybody for attending.

Bring it On promised to load many pics tonight.
 
Agreed. As much as I am uncomfortable off road, I felt safe.  Plenty backup crews. Definitely doing it next year.
 
Johnny Bok en almal wat betrokke was met die reëlings, knap gedaan! Al ken ek julle glad nie was die effektiwiteit van die verloop en die gasvryheid aanvoelbaar.

Ek ry saam met Andy hulle en moet die klankgrens breek net om by te bly oppad Caledon toe.
Daar aan gekom is ek klaar asvaal van die stof  :3some:
 

Attachments

  • IMG_3058.JPG
    IMG_3058.JPG
    249.6 KB
Robin Brown, wat op 14 September 1945 die tweede wêreld oorlog net-net vrygespring het wen op 72 die prys vir die oudste deelnemer.
Op die tweede foto kom hy teen die bult uit op sy African Twin.
 

Attachments

  • IMG_3071.JPG
    IMG_3071.JPG
    290.1 KB
  • IMG_3064.JPG
    IMG_3064.JPG
    293.2 KB
Terwyl baie se ego gekrenk is deur die stukke sand en modder, ry dié veertien jarige Yolanda haar plaasfiets lag-lag deur die roete.
Sy't die dag voor die tyd gees gevang en besluit om ook te ry. Geen spesiale uitrusting, 100cc two-stroke padfietsie en sy laat ons ander skaam weg kyk.
Met daai hout-trommel agterop was sy seker ook nog reg om padbystanddiens te lewer.

Mooi so my kind, met die regte fiets sal jy darem vir baie van ons ore aansit!  :3some:
 

Attachments

  • IMG_3070.JPG
    IMG_3070.JPG
    274.1 KB
Ek was baie verbaas om een van my oud skoliere, Rudolf Krige, hier raak te loop.
Dink hy was nog meer verbaas om my daar te sien.
 

Attachments

  • IMG_3073.JPG
    IMG_3073.JPG
    485.3 KB
Na net oor die honderd kilometer op die lekkerste plaaspaaie is ons almal rasend van die honger en lyk ons
soos Kommando-wurms in die kos ry.
 

Attachments

  • IMG_3075.JPG
    IMG_3075.JPG
    343.9 KB
Some video's from the wheelie session. Guys with skillz...

https://www.youtube.com/watch?v=vLqXXrkAcB0
https://www.youtube.com/watch?v=URv3sMY5-1Y
https://www.youtube.com/watch?v=GidtRjm9VJo
https://www.youtube.com/watch?v=QGSDsUmFeNw
 
Johnnie Bok said:
Very kind words from you Andy. Thank you to everybody for attending.

Bring it On promised to load many pics tonight.

Thanks Andy for getting this RR thread started.

Also... thanks again Jonnie Bok for all your efforts into making this year's event a great success.

WRT all my footage I have from my helmet camera..... I just got back home today & will be starting to work my way through many hours of footage in order to extract all the photos. Will do my best in order to get it done & posted ASAP  ;D :thumleft: :thumleft:
 
Groot plesier! Kan nie wag vir al die footage nie.
 
Awesome dag was bed0nnerd
Wie het gestaan by die hek wat jy opdraai na die bymekaarkom area
Was n Hilux single cab



Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Swyster said:
Awesome dag was bed0nnerd
Wie het gestaan by die hek wat jy opdraai na die bymekaarkom area
Was n Hilux single cab



Sent from my iPhone using Tapatalk
Dink dit was n assesor van santam. Daar het n paar manne gele om daai draai. 😂

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

 
Rascal said:
Swyster said:
Awesome dag was bed0nnerd
Wie het gestaan by die hek wat jy opdraai na die bymekaarkom area
Was n Hilux single cab



Sent from my iPhone using Tapatalk
Dink dit was n assesor van santam. Daar het n paar manne gele om daai draai. [emoji23]

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Het lekker gedrift da en die ou het n foon uit gehad

Was baie lekker


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Oom Bok.Weereens dankie vir die hoogte punt op ons kalender.Elke jaar is net lekkerder.Die gasvryheid en die ongelooflike lekker kos. Dan ook vir daardie verassings soos die koffie in die oggend en dan daardie pannekoek en die smul lekker koeksisters en daardie sagte braaivleis julle mag maar. n 12 uit 10 en die roete was soos altyd baie lekker.Dit was hierdie jaar opvallend en baie lekker dat daar soveel pillions was.Ek hoop hulle het baie fotos geneem toe hulle wag net bo die sand heuweltjie.

Ons sien julle weer volgende jaar weer - Dankie vir ongelooflike lekker dag en memories en almal wat gehelp het met die reelings.Groete.
 
Tienie oumaat, welgedaan, nogsteeds jaloers, groete Cobus John Deere Ghana :ricky: :thumleft:
 
Some pics:

 

Attachments

  • IMG_4268.JPG
    IMG_4268.JPG
    81 KB
  • IMG_4269.JPG
    IMG_4269.JPG
    197.5 KB
  • IMG_4270.JPG
    IMG_4270.JPG
    144.3 KB
  • IMG_4271.JPG
    IMG_4271.JPG
    191.4 KB
  • IMG_4272.JPG
    IMG_4272.JPG
    304.1 KB
  • IMG_4273.JPG
    IMG_4273.JPG
    221.8 KB
  • IMG_4274.JPG
    IMG_4274.JPG
    130 KB
  • IMG_4275.JPG
    IMG_4275.JPG
    177.5 KB
Top