Cape Town to Swakop - solo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Another one bites(breaths) the dust....................................................................as daai kampbike gogga eers gebyt en jy woon in Namibië sal jou vrou vir haar n stokperdjie moet kry, sy kan dalk soms alleen wees. ;) :deal: :thumleft:

Die gogga het reeds vir vroulief ook gebyt, en sy ry al klaar saam op haar eie DR.

En om nogals Geoloog in die woestyn land te wees is nie te versmaaie nie, goeie manier om die plek te leer ken, en betaal te word vir dit..!
 
Rooi Wolf said:

So sy vrou is n klipdokter? ;)
 
My vrou is die anti-klip dokter. sy doen environmental impact assessment ens terwyl ek die klipkop is. daar is gewoonlik min liefde tyussen enviro mense en geoloe... maar ek is in die water bedryf so ek is darm nie helemal deel van die gedeelte van die job waar ek vir die mense se waar om 'n gat te grou nie. ek maak net seker die gat is droog.

en ja, sy ry op haar eie fiets deesdae. sy het n dr650, wat vroer die jaar haar linker tib en fib mors af gebreek het. toe besluit ons om 'n ligter speelding te kry, namens 'n yami dt175 2smoke. die tweede dag toe ry sy al dik strand sand
 
Attachments

  • IMG_1406.JPG
    IMG_1406.JPG
    311.5 KB
    Lekker trip.Dankie vir die deel.Veral die fotos tussen Solitaire en Maltahohe bring aangename herinneringe.
 
Top