Crossed-up
Pangaman
Damn good stuff - thanks!
ChrisL - DUSTRIDERS said:Another one bites(breaths) the dust....................................................................as daai kampbike gogga eers gebyt en jy woon in Namibië sal jou vrou vir haar n stokperdjie moet kry, sy kan dalk soms alleen wees. :deal: :thumleft:
So sy vrou is n klipdokter?Rooi Wolf said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Another one bites(breaths) the dust....................................................................as daai kampbike gogga eers gebyt en jy woon in Namibië sal jou vrou vir haar n stokperdjie moet kry, sy kan dalk soms alleen wees. :deal: :thumleft:
Die gogga het reeds vir vroulief ook gebyt, en sy ry al klaar saam op haar eie DR.
En om nogals Geoloog in die woestyn land te wees is nie te versmaaie nie, goeie manier om die plek te leer ken, en betaal te word vir dit..!
Stealth said:Awesome :thumleft: baie dankie vir die share,
My beurt kom ook nader!!!
Enter your email address to join: