Carrots and Cocky Gooi Mielies!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
GlenInk said:
Stoetbul said:
Mof said:
Los vir Wortels, netnou skeep hy vir 'Sithomin' af. Hy is juis met so 'n uitmuntende week besig.
Dan kry jy defnitief die beter goedjies Mof,want ek kry dan niks!

Jy wil niks he nie ! Glo my !  :deal:

Het nou die dag amper meer as in my mond gekots !  :eek:

Nee sies gaai Soutie man........moenie so baie drink nie.....daar is "ander" maniere om warm te bly in Elliot!  :peepwall:
 
Ag tog Carrots, ek hoop nie die ban is te lank nie. Miskien moet jy maar vir Cocky wys hoe om te post, dan kan hy solank aangaan?  :peepwall:
 
Ban is net tot more toe, dan is daar geen verskonings nie ne^!!!!!!  ::)
 
Road of Bones om presies te wees.......... :peepwall:
 
GlenInk said:
Carrots said:
Road of Bones om presies te wees.......... :peepwall:

Ja, all the skinny woman in the buttism thread !  :pot:

How do you like them then Glen?  :peepwall: :pot:
 
Attachments

  • GlenInk.jpg
    GlenInk.jpg
    64.6 KB
:laughing4: :laughing4: :laughing4: who needs condoms....... :mwink: :peepwall: :peepwall: :imaposer: :imaposer:
 
:imaposer: :imaposer: :imaposer:

FFS finish your RR  :ricky:
 
zzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzz
 
Nope....dink jy verwys na Shebangs!!  :peepwall: :pot:
 
alzuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuu.moet nie slapende honde (skuus----wortels)wakk..er maak nie.hy dink hy is nog daar tussen die swartberge.
 
Binnekort Oom....binnekort is ek permanent daar!!

So....FOK U almal weer!!  :imaposer:
 
Carrots said:
Binnekort Oom....binnekort is ek permanent daar!!

So....FOK U almal weer!!  :imaposer:
ek verstaan jy gaan jou heil daar by stoeti die trailer-koningin soek,siestog raak dit nou moeilik hier tussen die randte.gelukkig is dit afdraende soentoe en jy het nie n ratkas nodig nie.heheheheh
 
OK OK......toe ek volgens JouPa my Katoom is sy Ouma se heupe in gery het...het ek gesuffer van emotional trauma.....en ipv om 'n kop kwak te gaan sien...het ek my energie op 'n ander gewilde fred op die forum wat mens summier in die dog box kan laat beland..........spandeer.....en wonder bo wonder....ek voel kwansuis beter.

Sal bietjie werk maak van dit.....ek palowe!!  :thumleft:
 
hou nou op twak praat en maak jou rr klaar.sblief.almal wag.
 
Top