Cederberg Oasis na Klawer advies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Worsie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Feb 13, 2015
Messages
624
Reaction score
73
Location
Wellington
Bike
BMW R1150GS
Hallo almal

Ek en 'n pel beplan 'n trippie oor 'n paar weke. Ons wil die Vrydagaand by die Oase oorslaap en Saterdag Klawer toe ry en dan by Nama Bike camp oorslaap.
Ek het op my Tracks4Africa kaart gekyk en soek advies oor hierdie stukkie roete wat ek gemerk het.

Ek weet die stukkie afdraande van Eselbank af na Wupperthal in is nie so lekker nie, maar hoe is die res van daardie pad en hoe moet jou skill level wees? Beide van ons is nie heeltemal novices nie, maar darem ook nie Alfie Cox nie.  ;D

Ek wil nou nie aspris 'n roete gaan ry wat heeltemal uit ons diepte uit is nie.

Baie dankie julle, ek luister by die radio.  8)



 

Attachments

  • cederberg.jpg
    cederberg.jpg
    131.6 KB · Views: 144
Top