Ceres karoo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,312
Reaction score
203
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
Kan iemand dalk vir my se hoe die pad van Ceres na Calvinia toe lyk,
gaan die naweek bietjie plaas toe, ry met bakkie.
Wil nie die pad ry as dit baie sleg is nie, naweek te kort.
 
Top