Chasing the light

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bliksem, dis nou mooi, die bike en die ryery en die scenery en sommer als van die rr.  :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
70537913_1272603152913676_8946526167305814016_o.jpg


https://www.zabikers.co.za/2019/09/23/the-new-honda-crf1100l-africa-twin-and-africa-twin-adventure-sports/
 
Hardy de Kock said:
Kobus will hopefully forgive me for this.


David Ellis in action :thumleft:[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=XUfpVPPEdmg&t=5s[/youtube]

[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=3LxTKXeArt0[/youtube]

Claude Deysel and Gerrit du Toit in action
Oh yes please!!! Nice video's!

Sent from my LG-H990 using Tapatalk

 
Mooi maar ek het so gehoop vir n nuwe 650 enkel silinder.
 
Maar beautiful, al wat daar gekort het was tubeless en speedocruise en dit het hy nou en nog bietjie meer poeier yummy!!
 
Baie mooi videos. Namibia pronk soos altyd op sy heel mooiste. Glo die woestyn het die 'cocky' fransman bietjie nederig gemaak.
Honda het baie moeite gemaak met die electronics op die fietse. Die front end en ligte lyk baie goed.
 
Weet nie wie het op ligging besluit maar Namibie is darem maar net een van die bestes, indien nie die heel beste. 

Wel gedaan aan almal, dis n indrukwekkende produksie en lekker om te sien ons plaaslike manne is gebruik om die bikes te ry  :thumleft:

@ Hardy - Jammer jy kon nie jou frustrasie op die Fransman uithaal maar reken dit maak jou die beter persoon.
 
Is the DCT an option or the bike comes only with DCT ?
 
Wow, great production and very good looking bike  :thumleft: Amazing what David is able to do on it in the sand, the oke is a master  :thumleft:
 
[member=16826]Kobus Myburgh[/member]  en [member=19649]Hardy de Kock[/member]  nou waar is daardie deel van die oscar-poging-wiel-rol-foto-skiet ?
 
So, Oom Kobus; your thoughts on the Adventure Sport asb. Did you get to ride it? What do you think of all the electronics? Is that bash plate strong enough ... and its mountings? DCT or the usual usual? What about those lekker tubeless rims?

Keen to hear your evaluation.

8)
 
Top