Clutch op 990 S

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sandban(g)k

Race Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
4,670
Reaction score
2,334
Location
Bultfontein
Bike
BMW R1200GS
Ek wonder al so rukkie ofmy clutch besig is om te groet, as ek vinnig versnel voel dit of die revs klim maar die krag nie als wiel toe gaan nie, en as die fiets warm is kry ek nie neutralnie en sukkel om die fiets in n lae rat te kry.

Toe vat ek die fiets KTM toe in Bloem, en klink my dis toe nou so.... Wag nog vir kwotasie maar klink of dir naby R 5000 gaan draai.... :-\

Is daar ander opsies of iets?
 

Latest posts

Top