Coligny (Noordwes) Bike Event 29 Oct

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SchalkL

Race Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
3,201
Reaction score
2
Location
East Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Ok, dalk nie regtig 'n "ride" nie maar darem 'n event vir goeie doel.
Vir die noordwes manne wat niks het om te doen die 29e nie.

Nic Keyzer (0828590904) reël 'n bike roete deur hulle plaas vir Coligny laerskool insameling op saterdag die 29 Oct.
Beginpunt is by die komando saal (as jy met die grondpad Coligny toe kom vanaf Lictenburg is dit die eerste gebou aan jou regterkant).
Blykbaar is daar omtrent 100 bikes en quads wat deelneem en die roete is 20km sirkels, weet nie hoeveel nie?
Die pannekoek en breakfast begin al 8-uur maar die bikes spring 10-uur weg. Allerhande goedjies vir die vrouens en biertuin met gratis dans die aand.

Kontak Nic by bg nr as jy meer inligting soek.
 
Top