Ai ek het nie moed om sommer so te stop vir geselsies nie, maar gelukkig hou mense daarvan om met my te kom gesels as ek êrens lank genoeg stil staan. Baie interessante stories!
Hierdie was nou lekker lees, en nou wil ek ook die Resiesbaan pad gaan ry