Committee's drift & The Golden Mile

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
chrisL said:
Jou valley is mooi groen JMOL.
Hoop jy kan heelwat trippe gery kry vanjaar.

Dankie Chris. 

As ek my bearings reg het, is die laaste deel vd foto's bekend as die "Golden Mile".  Die plek is vervuil met al die melkboere.  Wil eintlik teruggaan en gaan foto's neem van al die koeie wat regstaan om gemelk te word.  Iets om te aanskou.  Op verskeie plekke het ons stadig langs die "klaar gemelkte" koeie verby gery wat al met doe pad afstap na die land waar hul gaan slaap vd aand.  Eintlik spyt ek het nie meer foto's geneem nie.

'n Dier is BAIE meer intellegenter as van ons mense  :deal:
 
Baie dankie Mr JMOL, dit is n nice rr en fantastiese fotos.
 
Mooi Jmol, jy was darem naby Addo jong, volgende keer n koffie of n stearing damper kom drink soos Jup altyd sê. Ek wil nog daar my julle tussen Macleantown en die Kubusie Rivier kom ry, sal n dag trippy reel dan kan Vis arend ook saam ry. :thumleft:
 
Dit is mooi wereld daai man , sal graag daai omgewing wil gaan sien...  :ricky:
 
Nice RR as usual Jmol, Drove some of the same roads as you and David, just a day or two before in the car.
Hope that you and I will ride many happy miles together in 2013, Just as we did in 2012
 
Thanks Guys  :thumleft:

Difflock - you tell us when and we do it  ;D

Kaly - deal  :deal:
 
Baie lekker! :thumleft:

Verduidelik bietjie hoe kom ek by daai aardbol van Qtn se kant, dink ek wil vroutjie bietjie soontoe vat.
 
Nog 'n lekker rit! Lyk my ons het darem heelwat WD's gehad wat hulle ysterperde weer bietjie gebruik het. :thumleft:
 
Bacchus2 said:
Mooi fotos gekyk en gelees  :thumleft:

Darem gelees  ;D  :thumleft:

RobC said:
Nog 'n lekker rit! Lyk my ons het darem heelwat WD's gehad wat hulle ysterperde weer bietjie gebruik het. :thumleft:

Ek wou heeltyd Hogsback toe gaan om jou te soek, maar net nie daarby uitgekom nie  :-\

Andre E said:
Baie lekker! :thumleft:

Verduidelik bietjie hoe kom ek by daai aardbol van Qtn se kant, dink ek wil vroutjie bietjie soontoe vat.

Jy bel my en ek ry saam  :biggrin: 

Vanaf Grahamstad ry jy Nanaga toe. Na so +/- 55km draai jy links / suid op die R342 / Amakhala Game Reserve pad.  Die fotos waar die hekwag staan vir wie ek die foto moet vat.  Hou aan met die pad vir +/- 10 km en die Aardbol is regs met 'n pad wat skerp na regs draai.  Seker so 100 meter vanaf die pad.  Dit lyk ook asof die plek onderhou word.

Ook nooit geweet waar dit is nie, maar die Arende het my eendag die plek gewys.

Laat weet as jul gaan - miskien kan ons saamry en ek kan dan ook die kiekie vd hekwag vat.  Kan jou dan ook die ander paaidjie wys wat langs die see loop.  Jupiter het my daardie pad gewys.

Groete
 
JMOL said:

Ek ry ook saam die volgende keer asb en byvoorbaat dankie!!!! :thumleft:
 
Thanks for sharing.  :thumleft:

All the best for 2013 to you too!
 
Top