Dag sê

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JFE

Pack Dog
Joined
Jan 15, 2012
Messages
479
Reaction score
9
Location
Danabay
Bike
KTM 950 Adventure
Dag sê almal. Bly te kenne en ek hoop om sommer vele dae hier te spandeer.

Ek is 'n biker al vir stuk of 20 jaar en het tot so 10 jaar gelede nog met moto-x bikes gespeel. Die laaste 2 of 3 jaar in die 4x4 wereld betrokke geraak, en besluit dat dit tyd geword het om dit te kombineer met my 1ste liefde, bikes. Ma en kroos in trokkie (as back-up) en ek sal die fiets gebruik (sal nog finale besluit maak oor watter een om te bekom). Is van plan ten minste 1 overland trip per jaar aan te pak so hierdie gaan vir my 'n wêreld vol inligting wees.
 
Top