Damaraland and Omaruru River - a Video RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Damaraland

Race Dog
Joined
Oct 24, 2011
Messages
652
Reaction score
108
Location
Windhoek
Bike
KTM 990 Adventure
Closed out the old year with a nice loop through Damaraland and the Omaruru river.  Some lekker sand riding in temps approaching 40 degrees, has been a while since I had to work so hard in the soft stuff. 

Joining in the fun was esteemed hound Vlakhaas as well as our mate Kobie, not sure if he's on here.

Anyways, hope you all enjoy the scenery and tunes.  Will probably have to view from a PC as youtube might block mobile views due to song copyrights.

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/DtgTvnYUnNo[/flash]
 
Eiscchhh! Damaraland julle het balls om die Omaruru rivier met adventure bikes aan te pak, ek het hom al verskeie kere met die Landie gedoen en ken daai sand en as dit so droog en warm is, is die sand eers erg.
Ou Basil is maar 'n yster en ken daai wereld en sy bike en hy het geen vrees vir sand nie :thumleft:
Respek!!
 
Hulle gaan julle nog op n dag daar kry droog soos biltong nog in julle twatsuites!!! :eek7:

Kan julle nie in die winter daar loop ry?!! Respek vir daai sand.
 
**** lyk moer lekker!!! Sand, klippe, meer sand en n braai op n bash plate - EPIC  :thumright:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Hulle gaan julle nog op n dag daar kry droog soos biltong nog in julle twatsuites!!! :eek7:

Kan julle nie in die winter daar loop ry?!! Respek vir daai sand.

Ek dink as mens gaan wag vir koelte in daai geweste gaan mens maar lank wag:)  My volgende aankoop is beslis body armor wat ek onder 'n ligte MX top kan dra vir die tipe ryery.  Veel koeler en as bonus lyk mens nie soos 'n verdwaalde Teletubby nie.  Jy verkoop nie dalk so iets nie?
 
Damaraland said:

Jip ons doen. :thumleft:
Gooi ons n mail en ons stuur jou al die info met  pryse.
 
What a lekker video from the archives.
Looks like awesome riding. Enjoyed the commentary and the tunes :thumleft:
 
Rooies said:
What a lekker video from the archives.
Looks like awesome riding. Enjoyed the commentary and the tunes :thumleft:

Blast from the past - happy you enjoyed it!  Really need to start documenting & video-ing my rides again.
 
Those 800 Geen Sand's ride lekker in deep sand, just got to let the tyres down a bit and keep the speed up.

Very nice video, thanks! :thumleft:
 
Latest posts

Top