Chock Nel
Pack Dog
Hiermee wil ek net dankie se aan almal op hierdie site wat di kans gevat het om n toetaal onbekende skrywer (Dit is my eerste boek) wat ek self gepubliseer en laat druk het (Ouboet dit gebeur toe nou sooo,, ) Die boek het by Bike Sa uitgekom en Simon Fourie het dit goed gedink om in di Mei maand uitgawe van Bike SA n artikel daaroor te plaas.. Di reaksie en di kommentare wat die boek in die Junie en Julie uitgawes ontlok het is absoluut verbeisterend.. Daar is in toetaal 10 bladsye aan my boek afgestaan.. Die uitstekende kommentare wat ek ontvang het het my toetaal oorweldig.. Ek het n Page op Facebook oop gemaak wat al die inligting asook die kommentare gesien kan word. (Dit is n "oop" page wat beteken enige lid kan n kommentaar lewer en sou ek iets verwyder of verander sal die plaser van die kommentaar daarop kan reageer.. Op aandrang van omtrent al di kommentare gelewer is ek hard besig met die opvolg asook om met n groot boek verspreider te onderhandel om die Opvolg te publiseer en op die rakke te he vir die kers seisoen.. Almal hier is welkom om my n "Friend Request" te stuur op FB en ek maak juo n lid op di relevante Page waar al die kommentare te sien is asook kommentare geplaas deur Lede van di Site,, https://facebook.com/chock.nel Weereens baie dankie julle,, Dis Ouens en Dolls soos julle wat hierdie Toppi gehelp het om n voet in di deur te kry as n skrywer..
Attachments
-
10 Bike SA May 2013 Simon Fourie Comment.jpg52.2 KB
-
2 Bike SA May 2013 Page 32 (235KB).jpg235.4 KB
-
3 Bike SA May 2013 Page 34 (245KB).jpg245.8 KB
-
4 Bike SA June 2013, Page 102 (247KB).jpg247.6 KB
-
5 Bike SA June 2013 Page 106 (245KB).jpg245.7 KB
-
6 Bike SA June 2013 (244KB).jpg244.3 KB
-
7 Bike SA July 2013 Page 79 (249KB).jpg249.9 KB
-
8 Bike SA July Page 80 (243KB).jpg243.5 KB
-
9 Bike SA July Page 81 (265KB).jpg265.9 KB